plaas

65 plaas job listings in South Africa. Find daily updated positions from leading job boards.

  • PLAAS BESTUURDER

    5 hours ago


    bayswater, Free State, South Africa Rectitude Recruit Full-time

    PLAAS BESTUURDER - BUITE BLOEMFONTEIN GOEIE ONDERVINDING HE' IN KOMMERSIELE BOERDERY BEES EN SKAAP GOED KEN(DRAGTIGHEID,SPUIT ENS) MIELIES EN KORING -GEWASSE ONDERVINDING SPILPUNTE KEN  MEGANIESE AGTERGROND STUUR CV MANAGER@RECTITUDERECRUIT.COM

  • Plaas Sekuriteit Premium

    1 day ago


    Vryheid, KwaZulu-Natal, South Africa Ligpos Full-time

    Plaas Sekuriteit BeampteOorsig'n Betroubare en gemotiveerde Plaas Sekuriteit Beampte om landboubedrywighede te beskerm. Hierdie is 'n unieke geleentheid om 'n deurslaggewende rol te speel in die veiligheid van eiendom en bates, en vereis 'n individu met 'n sterk sin vir verantwoordelikheid en integriteit.PosbeskrywingAs 'n Plaas Sekuriteit Beampte sal jy...


  • bayswater, Free State, South Africa Rectitude Recruit Full-time

    PLAAS BESTUURDER VRYSTAAT   ONDERVINDING IN MIELIES, SKAAP EN BEES   Geldige bestuurslisensie (Kode 10 sal voordelig wees). Ondervinding met boerdery (beeste, skape en saai), implemente en trekkers .Requirements:Uitstekende kommunikasievaardighede. Vorige ervaring in die voorbereiding en plant van lande, asook voerkraal-kennis sal voorkeur...


  • bayswater, Free State, South Africa Rectitude Recruit Full-time

    JNR & SENIOR PLAAS BESTUURDER BFN MOET ONDERVINDING HET EIE VERVOER EN LISENSIE SKAAP EN BEES SAAI EN OES Geldige bestuurslisensie (Kode 10 sal voordelig wees). Ondervinding met boerdery (beeste, skape en saai), implemente en trekkers .Requirements:Uitstekende kommunikasievaardighede. Vorige ervaring in die voorbereiding en plant van lande, asook...


  • Bloemfontein, Free State, South Africa Rectitude Recruit Full-time

    JNR & SENIOR PLAAS BESTUURDER BFNMOET ONDERVINDING HETEIE VERVOER EN LISENSIESKAAP EN BEESSAAI EN OESGeldige bestuurslisensie (Kode 10 sal voordelig wees).Ondervinding met boerdery (beeste, skape en saai),implemente en trekkers.Requirements:Uitstekende kommunikasievaardighede.Vorige ervaring in die voorbereiding en plant van lande,asook voerkraal-kennis sal...


  • gauteng, gauteng, South Africa Rectitude Recruit Full-time

    JNR & SENIOR PLAAS BESTUURDER BFN MOET ONDERVINDING HET EIE VERVOER EN LISENSIE SKAAP EN BEES SAAI EN OES Geldige bestuurslisensie (Kode 10 sal voordelig wees). Ondervinding met boerdery (beeste, skape en saai), implemente en trekkers . Requirements: Uitstekende kommunikasievaardighede. Vorige ervaring in die voorbereiding en plant van lande, asook...


  • , South Africa rectitude recruit Full-time R 220,000 - R 350,000 Contract

    JNR & SENIOR PLAAS BESTUURDER BFNMOET ONDERVINDING HETEIE VERVOER EN LISENSIESKAAP EN BEESSAAI EN OESGeldige bestuurslisensie (Kode 10 sal voordelig wees).Ondervinding met boerdery (beeste, skape en saai),implemente en trekkers.Requirements:Uitstekende kommunikasievaardighede.Vorige ervaring in die voorbereiding en plant van lande,asook voerkraal-kennis sal...


  • Benoni, South Africa Hello Hired Full-time R 420,000 Contract

    IntroductionHierdie is ’n langtermyngeleentheid vir ’n persoon met ’n sterk eienaarskapmentaliteit, praktiese bestuursvermoë en die dryfkrag om saam met die bestuurspan die boerdery volhoubaar vorentoe te neem. Die suksesvolle kandidaat moet homself in die omgewing wil vestig, verantwoordelikheid aanvaar en aktief bydra tot die groei, stabiliteit en...


  • Bloemfontein, Free State, South Africa Rectitude Recruit Full-time R 180,000 - R 240,000 Contract

    Rectitude Recruit soek ’n plaasbestuurder vir die Bloemfontein-area met bewese ervaring in bees/Skape, en ’n geldige KODE 10-bestuurslisensie. Die rol behels spilpuntbestuur en landvoorbereiding, met fokus op kommunikasie en effektiewe bestuur van beeste en skape.Ervaring met voerkrale en trekkers word verkies en die pos is врon plaaswerk. Groot belang...


  • Benoni, South Africa Hello Hired Full-time R 420,000 Contract

    IntroductionHierdie is ’n langtermyngeleentheid vir ’n persoon met ’n sterk eienaarskapmentaliteit, praktiese bestuursvermoë en die dryfkrag om saam met die bestuurspan die boerdery volhoubaar vorentoe te neem. Die suksesvolle kandidaat moet homself in die omgewing wil vestig, verantwoordelikheid aanvaar en aktief bydra tot die groei, stabiliteit en...


  • brandford, Free State, South Africa Rectitude Recruit Full-time

    op soek nie n’ Chef Moet gekwalifiseerd wees Trek na Brandfort (Behuising beskikbaar) Rekenaar vaardig 5 jaar + ondervinding Ondervinding in die Lodge bedryf sal voordeel wees.   i beskik oor n’ 120 sitplek restaurant en 4 lokale vir troues, funksies enc kan plaas vind. Salaris sal afhang van ondervinding het nie nou n’ skaal...

  • Ligpos Landbou Jeugprojek Premium

    1 day ago


    Remote Position, Gauteng, South Africa Ligpos Remote Full-time R 5,500 Temporary

    LIGPOS LANDBOU JEUGPROJEK – BOU JOU TOEKOMS IN DIE LANDBOU! (HIERDIE IS 'N AANLOPENDE PROJEK)Is jy 'n gedrewe jong persoon, jonger as 30, met 'n passie vir die landbou? Die Ligpos Landbou Jeugprojek is jou geleentheid om 'n stabiele en voorspoedige loopbaan in die landbousektor te begin. Ons stap die pad saam met jou en bied 'n gestruktureerde program om...

  • Farm Worker Premium

    1 day ago


    Pretoria, Gauteng, South Africa Ligpos Full-time R 65,000 Contract

    PLAASWERK POSTE: Soek jy ’n uitdagende en lonende werkgeleenthede op die plaas? Ons is op soek na ’n betroubare en hardwerkende plaaswerker om deel te word van ons span.Verantwoordelikhede:Uitvoer van verskillende landbou- en plaaswerksaamhede.Algemene hande-arbeid tot plaasbestuurders.Hulp met die verbouing en versorging van gewasse.Versorging en...

  • Junior Bedryfsingenieur Premium

    1 day ago


    Franschhoek, South Africa Babylonstoren Full-time

    Landboutegnologie, Data-analise en Tuinbouprosesverbetering Oorsig van die pos Babylonstoren is op soek na ’n jong, energieke en prakties ingestelde Bedryfsingenieur om by ons ingenieurspan aan te sluit. Hierdie rol is ideaal vir iemand met 1 tot 3 jaar ervaring wat daarvan hou om data te ontleed, tegnologie prakties te implementeer en prosesse in landbou-...


  • mpumalanga, kwazulu natal, South Africa Ligpos Full-time

    Posadvertensie: Trekkerdrywer by Rau Agri Area: Warburton, Ermelo, Oos-TransvaalPosbenaming: TrekkerdrywerArbeidsveld: Landbou Kort beskrywing van die pos: Die Klient is op soek na 'n toegewydde en energieke Trekkerdrywer om by ons span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal plaaswerk verrig, met 'n spesifieke fokus op die bestuur van trekkers. U sal...


  • Wolseley, South Africa HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department Full-time

    Ons kliënt, ‘n gevestigde kern- en steenvrugte produsent, geleë in Breërivier (tussen Wolseley en Worcester), is op soek na 'n ervare, dinamiese en resultaatgedrewe Plaasbestuurder om die volle produksie van hul kern- en steenvrugteplaas te bestuur. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die beplanning, bestuur en uitvoering van alle...


  • Mpumalanga, Mpumalanga, South Africa Ligpos (Pty) Ltd Full-time

    Posadvertensie: Trekkerdrywer by Rau Agri Area: Warburton, Ermelo, Oos-TransvaalPosbenaming: TrekkerdrywerArbeidsveld: Landbou Kort beskrywing van die pos: Die Klient is op soek na 'n toegewydde en energieke Trekkerdrywer om by ons span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal plaaswerk verrig, met 'n spesifieke fokus op die bestuur van trekkers. U sal...

  • FRONT OF HOUSE

    2 days ago


    Ceres, South Africa HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department Full-time

    FRONT OF HOUSE & ADMINISTRATIEWE BESTUURDER Ceres Karoo ’n Gasteplaas, geleë in die pragtige Ceres Karoo, is op soek na ’n professionele, vriendelike en betroubare persoon/egpaar om deel te word van die bestuurspan. Die kandidaat sal verantwoordelik wees daaglikse gaste-ervaring, besprekings, administrasie, huishouding en algemene lodge-, selfsorg-...


  • Ceres, South Africa HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department Full-time

    INSTANDHOUDINGS- & OPERASIONELE BESTUURDER Ceres Karoo ’n Gasteplaas, geleë in die pragtige Ceres Karoo, is op soek na ’n ervare, selfstandige en prakties-georiënteerde persoon/egpaar om deel te word van die bestuurspan. Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die funksionaliteit, instandhouding, veiligheid en algemene voorkoms van die lodge,...

  • Junior Veld Tegnikus Premium

    1 day ago


    Pretoria, Gauteng, South Africa Ligpos Full-time R 120,000 Contract

    Posbenaming: Junior Veld TegnikusArbeidsveld: KommunikasieKort Posbeskrywing:Ons is op soek na 'n Junior Veld Tegnikus wat verantwoordelik sal wees vir die installering by nuwe kliënte en instandhouding by bestaande kliënte. Die pos vereis dat die kandidaat torings kan klim en nou saamwerk onder die leiding van 'n Senior Tegnikus. Bereidwilligheid om...