Plaasbestuurder (Kern- En Steenvrugte)
Save this job and keep your search organized
Create a free account to save jobs, create alerts and return to this listing from your dashboard.
By continuing, you agree to our Terms & Privacy Policy.
Showing 1 Plaasbestuurder Kern En Steenvrugte jobs in Wolseley
Ons kliënt, 'n gevestigde kern- en steenvrugte produsent, geleë in Breërivier (tussen Wolseley en Worcester), is op soek na 'n ervare, dinamiese en resultaatgedrewe Plaasbestuurder om die volle produksie van hul kern- en steenvrugteplaas te bestuur. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die beplanning, bestuur en uitvoering van alle produksie-aktiwiteite om optimale opbrengste en vruggehalte te verseker.
Volledige bestuur van alle produksie-aktiwiteite op die plaas.
Minimum 10 jaar bewese ervaring in die bestuur van kern- en/of steenvrugproduksie.
Geldige bestuurslisensie.
Tersiêre opleiding in lanbou sal voordelig wees
Goeie Administrasie en kommunikasie vaardighede in Engels en Afrikaans
Meganiese kennis sal in u guns tel
Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.
Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.
About the latest Plaasbestuurder kern en steenvrugte Jobsin Wolseley