Persoonlike Assistent

2 weeks ago


Strand, South Africa Boeremark Group Full time

Persoonlike Assistent

Mr Farmer Workwear wat spesialiseer in die vervaardiging van pasgemaakte werksdrag, is opsoek na ‘n Persoonlike Assistent in die Helderberg omgewing.

**Vereistes**:

- 3 - 5 jaar ondervinding in ‘n persoonlike assistant rol
- Ondervinding in die klere en tekstiel bedryf sal voordelig wees
- Goeie rekenaar geletterdheid (Excel, ELCB, ens)
- Goeie onderhandelings vaardighede
- Goeie Analytiese, probleem oplossing, tydbestuur, en besluitnemings vaardighede
- Sterk onderhandelingsvaardighede

**Sleutel verantwoordelikhede**:

- Hantering van versekeringseise
- Opstel van maandelikse verslae
- Navorsing en identifisering van beter pryse van huidige produkte
- Bestel voorraad, en voorraadopnames
- Hou voorraad stelsel op datum
- Identifiseer tekort aan voorraad en bestel produkte
- Kontrolleer uitstaande verskafferslys
- Bestuur en bestel materiaal voorraad
- Bou verhoudings met verskraffers
- Krediete kontrolleer
- Hantering van versekeringseise
- Opstel van maandelikse verslae
- Algemene persoonlike assistent pligte soos benodig
- Algemene administratiewe pligte soos benodig

**Let daarop dat indien u nie binne 7 dae na die sluitingsdatum van hierdie advertensie van ons 'n antwoord ontvang het nie, u aansoek as onsuksesvol kan beskou.**

**Slegs CV’s wat direk aan die e-pos adres gestuur word sal in ag geneem word.**


**Salary**: R15,000.00 - R17,000.00 per month

**Experience**:

- Administrative office procedures, practices and equipment: 3 years (preferred)



  • Strand, South Africa Boeremark Group Full time

    Persoonlike Assistent Mr Farmer Workwear wat spesialiseer in die vervaardiging van pasgemaakte werksdrag, is opsoek na ‘n Persoonlike Assistent in die Helderberg omgewing. **Vereistes**: - 3 - 5 jaar ondervinding in ‘n persoonlike assistant rol - Afrikaans first language - Ondervinding in die klere en tekstiel bedryf sal voordelig wees - Goeie...


  • Strand, South Africa JPS Trust Full time

    **POS PROFIEL** **TITEL Administratiewe Assistent - vir NAAM** **Bestuursagent asook Ontvangs** **AFDELING **Administrasie **RAPPORTEER **Kantoorbestuurder **AAN **Portfeulje bestuurder **KONTAKTE **Alle personeel, Trustees, Eienaars en **BEGIN DATUM** Huurders **1. Doel** Verantwoordelik vir die beantwoording van die maatskappy se skakelbord,...