Persoonlike Assistent
2 weeks ago
Persoonlike Assistent
Mr Farmer Workwear wat spesialiseer in die vervaardiging van pasgemaakte werksdrag, is opsoek na ‘n Persoonlike Assistent in die Helderberg omgewing.
**Vereistes**:
- 3 - 5 jaar ondervinding in ‘n persoonlike assistant rol
- Afrikaans first language
- Ondervinding in die klere en tekstiel bedryf sal voordelig wees
- Goeie rekenaar geletterdheid (Excel, ELCB, ens)
- Goeie onderhandelings vaardighede
- Goeie Analytiese, probleem oplossing, tydbestuur, en besluitnemings vaardighede
- Sterk onderhandelingsvaardighede
**Sleutel verantwoordelikhede**:
- Hantering van versekeringseise
- Opstel van maandelikse verslae
- Navorsing en identifisering van beter pryse van huidige produkte
- Bestel voorraad, en voorraadopnames
- Hou voorraad stelsel op datum
- Identifiseer tekort aan voorraad en bestel produkte
- Kontrolleer uitstaande verskafferslys
- Bestuur en bestel materiaal voorraad
- Bou verhoudings met verskraffers
- Krediete kontrolleer
- Hantering van versekeringseise
- Opstel van maandelikse verslae
- Algemene persoonlike assistent pligte soos benodig
- Algemene administratiewe pligte soos benodig
**Let daarop dat indien u nie binne 7 dae na die sluitingsdatum van hierdie advertensie van ons 'n antwoord ontvang het nie, u aansoek as onsuksesvol kan beskou.**
**Slegs CV’s wat direk aan die e-pos adres gestuur word sal in ag geneem word.**
**Salary**: R15,000.00 - R17,000.00 per month
**Experience**:
- Administrative office procedures, practices and equipment: 3 years (preferred)