Skakel- en Administratiewe Beampte

2 weeks ago


Paarl, South Africa M3 Human Capital Management Full time

**Skakel
- en Administratiewe Beampte**:
**Closing Date : 2023-01-18**

**Closed : No**

**Description**:
Van Schoor Gate, ‘n gevestigde en betroubare naam in die ontwerp en vervaardiging van kwaliteit landbouprodukte, is op soek na 'n energieke, vriendelike, en proaktiewe persoon met uitstekende kommunikasie
- en administratiewe vaardighede om deel te word van hul span.
Die pos sal gebaseer wees by die fabriek, geleë in Philadelphia (tussen Durbanville and Malmesbury).
Die suksesvolle kandidaat sal aan die Administratiewe Bestuurder rapporteer en verantwoordelik wees vir: *hantering van die skakelbord asook verskeie administratiewe take ten opsigte produksie administrasie *skakeling met kliënte en ander personeellede *alle ander take wat met die pos verband hou.
Noodsaaklike kwalifikasies, vaardighede en ervaring:

- Matriek is 'n vereiste, ‘n relevante naskoolse kwalifikasie in rekeningkunde of skakelwese sal voordelig wees;
- Minstens 2 jaar ervaring in 'n soortgelyke rol, ervaring in die landbouomgewing sal voordelig wees;
- Basiese syferkundige/rekeningkundige aanleg;
- Ten volle tweetalig (Afrikaans & Engels);
- Uitstekende rekenaarvaardighede (MS Office, Pastel sal voordelig wees);
- Eie betroubare vervoer.

Vir enige navrae, kontak ons span by M3 Human Capital Management op 021 863 1444.

Let asb dat slegs gekortlysde kandidate gekontak word. Indien u geen terugvoer binne twee weke na die sluitingsdatum ontvang nie, aanvaar asb dat u aansoek onsuksesvol was.

Sign In

Register



  • Paarl, South Africa BVSA Group Full time

    BVSA Paarl is tans op soek na 'n kundige administratiewe beampte om by ons dinamiese span aan te sluit. Die geskikte kandidaat sal 'n sleutelrol speel in die bestuur van daaglikse kantoorbedrywighede en administratiewe take. **Kernverantwoordelikheide**: - Skakeling met kliënte en personeel by die ontvangs. - Hantering van administratiewe take...


  • Paarl, South Africa M3 Human Capital Management Full time

    **Crop Protection and Market Access Specialist**: **Closing Date : 2023-09-19** **Closed : No** **Description**: CROP PROTECTION AND MARKET ACCESS SPECIALIST Ceres Fruit Growers, one of the leading fruit packaging and marketing companies in SA, has the above position available for an energetic and professional individual to join their team at their Ceres...