Administratiewe Beampte

2 weeks ago


Paarl, South Africa BVSA Group Full time

BVSA Paarl is tans op soek na 'n kundige administratiewe beampte om by ons dinamiese span aan te sluit. Die geskikte kandidaat sal 'n sleutelrol speel in die bestuur van daaglikse kantoorbedrywighede en administratiewe take.

**Kernverantwoordelikheide**:

- Skakeling met kliënte en personeel by die ontvangs.
- Hantering van administratiewe take insluitend:

- Bestuur van debiteure.
- Optrede as die gesondheid
- en veiligheidbeampte. (COIDA indienings, evaluering van risiko’s, hantering van departement oudits)
- Algemene kantoorbestuur en ander administratiewe verpligtinge.

**Vereistes**:

- Vaardigheid in Microsoft Office-programme (Word, Excel, PowerPoint, Outlook).
- Tweetaligheid in Afrikaans en Engels word sterk aanbeveel.
- Vorige ervaring in die Rekeningkunde
- en Finansiële dienste sektor is voordelig.
- Die posisie is gebaseer in ons kantoor in Paarl.

**Aansoekprosedure**: Stuur asseblief u CV voor 30 April 2024.

Let wel, indien u nie teen 17 Mei 2024 terugvoering ontvang het nie, beskou u aansoek as onsuksesvol.

**Job Type**: Part-time

Expected hours: 20 per week

**Language**:

- Afrikaans (first language) (required)

Application Deadline: 2024/04/30



  • Paarl, South Africa M3 Human Capital Management Full time

    **Skakel - en Administratiewe Beampte**: **Closing Date : 2023-01-18** **Closed : No** **Description**: Van Schoor Gate, ‘n gevestigde en betroubare naam in die ontwerp en vervaardiging van kwaliteit landbouprodukte, is op soek na 'n energieke, vriendelike, en proaktiewe persoon met uitstekende kommunikasie - en administratiewe vaardighede om deel te...