Skakel- en Administratiewe Beampte

2 weeks ago


Paarl, Western Cape, South Africa M3 Human Capital Management Full time
**Skakel
- en Administratiewe Beampte**:
**Closing Date : **

**Closed : No**

**Description**:
Van Schoor Gate, 'n gevestigde en betroubare naam in die ontwerp en vervaardiging van kwaliteit landbouprodukte, is op soek na 'n energieke, vriendelike, en proaktiewe persoon met uitstekende kommunikasie
- en administratiewe vaardighede om deel te word van hul span.
Die pos sal gebaseer wees by die fabriek, geleë in Philadelphia (tussen Durbanville and Malmesbury).
Die suksesvolle kandidaat sal aan die Administratiewe Bestuurder rapporteer en verantwoordelik wees vir: *hantering van die skakelbord asook verskeie administratiewe take ten opsigte produksie administrasie *skakeling met kliënte en ander personeellede *alle ander take wat met die pos verband hou.
Noodsaaklike kwalifikasies, vaardighede en ervaring:

- Matriek is 'n vereiste, 'n relevante naskoolse kwalifikasie in rekeningkunde of skakelwese sal voordelig wees;
- Minstens 2 jaar ervaring in 'n soortgelyke rol, ervaring in die landbouomgewing sal voordelig wees;
- Basiese syferkundige/rekeningkundige aanleg;
- Ten volle tweetalig (Afrikaans & Engels);
- Uitstekende rekenaarvaardighede (MS Office, Pastel sal voordelig wees);
- Eie betroubare vervoer.

Vir enige navrae, kontak ons span by M3 Human Capital Management op

Let asb dat slegs gekortlysde kandidate gekontak word. Indien u geen terugvoer binne twee weke na die sluitingsdatum ontvang nie, aanvaar asb dat u aansoek onsuksesvol was.

Sign In

Register

  • Paarl, Western Cape, South Africa BVSA Group Full time

    BVSA Paarl is tans op soek na 'n kundige administratiewe beampte om by ons dinamiese span aan te sluit. Die geskikte kandidaat sal 'n sleutelrol speel in die bestuur van daaglikse kantoorbedrywighede en administratiewe take.**Kernverantwoordelikheide**:- Skakeling met kliënte en personeel by die ontvangs.- Hantering van administratiewe take insluitend:-...


  • Paarl, Western Cape, South Africa M3 Human Capital Management Full time

    **Restaurant- & Sjef/Kombuisbestuurder (2 poste)**:**Closing Date : ****Closed : No****Description**:Rooiberg Wynkelder se Red Chair Bistro & Deli (Robertson) brei uit en beskik oor die volgende 2 poste:1) RESTAURANTBESTUURDERHierdie is 'n geleentheid vir 'n vlot tweetalige persoon (Afrikaans en Engels), met 'n passie vir kos en wyn, wat gemaklik met mense...


  • Paarl, Western Cape, South Africa M3 Human Capital Management Full time

    **Finansiële/Administratiewe Klerk (Piketberg area)***:Closing Date : ****Closed : No****Description**:Ons kliënt in die landbou industrie is op soek na 'n Finansiële/Administratiewe Klerk.Die posisie sal op die plaas, geleë in die Piketberg area, gebaseer wees. Behuising op die plaas (woonstel) vorm deel van die pakket.Die suksesvolle kandidaat sal...


  • Paarl, Western Cape, South Africa Hopkins Coetzee Associates Full time

    Ons kliënt is 'n uitvoerder van tafeldruiwe en bied 'n opwindende geleentheid vir 'n gedrewe individu met uitstekende administratiewe en interpersoonlike vaardighede. Die ideale kandidaat het 'n passie om in die landboubedryf te werk. Hierdie pos is in die Paarl gesetel.**Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die volgende**:- Maandelikse...

  • Produck Manager

    2 weeks ago


    Paarl, Western Cape, South Africa CA Support Full time

    Pligte:- Direkte skakel tussen Bemarking en die produsent / pakhuis / kliënt, rakend pak spesifikasies, kwaliteit vereistes, produk standaarde, pakmateriaal behoeftes, en intydse terugvoering rakend veranderings.- Probleemoplossings-benadering vir produsente.- Tafeldruiwe & Sitrus boord spesifikasie beoordeling vs mark verpakking vereistes en behoeftes.-...


  • Paarl, Western Cape, South Africa M3 Human Capital Management Full time

    **Wingerdstok Verkoopskonsultant***:Closing Date : ****Closed : No****Description**:Sluit aan by die dinamiese span van Bosman Adama Wingerdkwekers en Plantverbetering wat in Wellington geleë is. Ons is op soek na 'n dinamiese individu om ons wingerdstok verkope en bemarkings veldtogte te bevorder.Die ideale kandidaat beskik oor uitsonderlike tegniese...


  • Paarl, South Africa BVSA Group Full time

    BVSA Paarl is tans op soek na 'n kundige administratiewe beampte om by ons dinamiese span aan te sluit. Die geskikte kandidaat sal 'n sleutelrol speel in die bestuur van daaglikse kantoorbedrywighede en administratiewe take. **Kernverantwoordelikheide**: - Skakeling met kliënte en personeel by die ontvangs. - Hantering van administratiewe take...


  • Paarl, South Africa Hopkins Coetzee Associates Full time

    Ons kliënt is ‘n uitvoerder van tafeldruiwe en bied ‘n opwindende geleentheid vir ‘n gedrewe individu met uitstekende administratiewe en interpersoonlike vaardighede. Die ideale kandidaat het ‘n passie om in die landboubedryf te werk. Hierdie pos is in die Paarl gesetel. **Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die volgende**: -...


  • Paarl, South Africa M3 Human Capital Management Full time

    **Finansiële/Administratiewe Klerk (Piketberg area)***:Closing Date : 2024-04-29** **Closed : No** **Description**: Ons kliënt in die landbou industrie is op soek na ‘n Finansiële/Administratiewe Klerk. Die posisie sal op die plaas, geleë in die Piketberg area, gebaseer wees. Behuising op die plaas (woonstel) vorm deel van die pakket. Die suksesvolle...

  • Produck Manager

    3 weeks ago


    Paarl, South Africa CA Support Full time

    Pligte: - Direkte skakel tussen Bemarking en die produsent / pakhuis / kliënt, rakend pak spesifikasies, kwaliteit vereistes, produk standaarde, pakmateriaal behoeftes, en intydse terugvoering rakend veranderings. - Probleemoplossings-benadering vir produsente. - Tafeldruiwe & Sitrus boord spesifikasie beoordeling vs mark verpakking vereistes en...


  • Paarl, South Africa M3 Human Capital Management Full time

    **Wingerdstok Verkoopskonsultant***:Closing Date : 2024-04-26** **Closed : No** **Description**: Sluit aan by die dinamiese span van Bosman Adama Wingerdkwekers en Plantverbetering wat in Wellington geleë is. Ons is op soek na 'n dinamiese individu om ons wingerdstok verkope en bemarkings veldtogte te bevorder. Die ideale kandidaat beskik oor uitsonderlike...