Produck Manager

2 weeks ago


Paarl, Western Cape, South Africa CA Support Full time
Pligte:

- Direkte skakel tussen Bemarking en die produsent / pakhuis / kliënt, rakend pak spesifikasies, kwaliteit vereistes, produk standaarde, pakmateriaal behoeftes, en intydse terugvoering rakend veranderings.
- Probleemoplossings-benadering vir produsente.
- Tafeldruiwe & Sitrus boord spesifikasie beoordeling vs mark verpakking vereistes en behoeftes.
- Kwaliteit versekering in die pakhuise

Vereistes:

- Energieke, hardwerkende, selfgedrewe individu met 'n sterk analitiese aanslag, ondersteun deur ten minste 2 jaar industrie ondervinding (verkieslik in die vrugte bedryf).
- Die vermoë om onder druk te kan funksioneer, en rasionele besluitneming toe te pas.
- Goeie mense verhoudinge en bo-gemiddelde verbale en geskrewe kommunikasievaardighede op alle vlakke (Afrikaans & Engels).
- Die vermoë om onafhanklik asook binne span verband te kan werk.
- Rekenaar en syfervaardigheid.
- 'n Toepaslike Landbou tersiêre kwalifikasie.
- Die vermoë om die relevante take korrek te prioritiseer en binne die tydlyn af te handel.
- Kennis van tafeldruiwe en sitrus sal voordelig wees.
- Blootstelling aan pakmateriaal, pakhuise en kwaliteit stelsels sal in die applikant se guns tel.
- Moet bereid wees om te reis, en langer werksure gedurende oes en pak seisoene te werk.
- Eie vervoer.

**OM AANSOEK TE DOEN**:

- klik op die "Apply" knoppie of
  • Produck Manager

    2 weeks ago


    Paarl, South Africa CA Support Full time

    Pligte: - Direkte skakel tussen Bemarking en die produsent / pakhuis / kliënt, rakend pak spesifikasies, kwaliteit vereistes, produk standaarde, pakmateriaal behoeftes, en intydse terugvoering rakend veranderings. - Probleemoplossings-benadering vir produsente. - Tafeldruiwe & Sitrus boord spesifikasie beoordeling vs mark verpakking vereistes en...