Pakhuis Administrateur

2 weeks ago


Paarl, Western Cape, South Africa Hopkins Coetzee Associates Full time
Ons kliënt is 'n uitvoerder van tafeldruiwe en bied 'n opwindende geleentheid vir 'n gedrewe individu met uitstekende administratiewe en interpersoonlike vaardighede. Die ideale kandidaat het 'n passie om in die landboubedryf te werk. Hierdie pos is in die Paarl gesetel.

**Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die volgende**:

- Maandelikse salarisse en lone van permanente en seisoenale werkers
- Koördinering van Menslike Hulpbron-administratiewe pligte
- Gehaltebeheer bestuur
- Ouditbestuur van Global GAP en SIZA
- Pakhuisadministrasie (maak seker dat etikette betyds en akkuraat gedruk word en skakel met PPECB-inspekteurs) akkurate beheer van paletadministrasie, paletkodes, en weegbrugdokumente
- Finansiële beheermaatreëls in skakeling met uitvoerders
- Alle ander administratiewe take relevant tot die pos

**Vereistes**:

- Matriek
- 3-5 jaar ondervinding in 'n soortgelyke rol
- Vorige tafeldruifervaring sal voordelig wees
- Sterk rekenaarvaardighede (MS Office, Paltrack & Farm Costing Solution)
- Volledig tweetalig (Afrikaans is noodsaaklik)
- Eie betroubare vervoer

**Deur u inligting en aansoek in te dien, bevestig u hiermee**:

- Dat u ons Privaatheidsbeleid ) gelees en verstaan het.
- Dat u ons toestemming gee om u persoonlike inligting in ons databasis te behou vir toekomstige ooreenstemmende werksgeleenthede.
- Indien geskikte geleenthede ontstaan, sal ons u kontak en u toestemming versoek om u CV vir 'n spesifieke doel aan 'n spesifieke kliënt voor te dien.
- Dat die inligting wat u aan ons verskaf het, waar, korrek en op datum is.

***Verseker asseblief dat jou aansoek die volgende inligting bevat**:

- 'n Volledige Curriculum Vitae (**in Word-formaat**), met kontaknommers en e-pos besonderhede.
- 'n Dekbrief wat jou aansoek motiveer.
- Huidige salaris, asook salaris verwagting.
- Beskikbaarheid, en;
- Referente wat gekontak mag word.

Indien u nie binne vier weke vanaf die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was. Slegs kandidate wie die kortlys haal sal gekontak word.

Sluitingsdatum: 12 Februarie 2024
- Monthly payroll management of permanent and seasonal workers
- Coordination of HR administrative duties
- Quality control management
- Audit management of Global GAP and SIZA
- Packhouse administration (ensure labels are printed on time and accurately and liaise with PPECB inspectors) accurate control of pallet administration, pallet codes and weighbridge documents
- Financial controls in liaison with exporters
- All other administrative tasks relevant to the position

**Requirements**:

- Matric
- 3-5 years' experience in a similar role
- Previous table grape experience will be advantageous
- Strong computer skills (MS Office, Paltrack & Farm Costing Solution)
- Fully bilingual (Afrikaans is essential)
- Own reliable transport
- That you give us permission to retain your personal information in our database for future matching to employment opportunities.
- Should suitable opportunities arise we will contact you and request your consent to submit your CV to a specific client for a specific purpose.
- That the information you have provided to us is true, correct and up to date.
- an indication of current and expected remuneration
- availability
- contactable referees

Closing date: 12 February 2024

  • Paarl, South Africa Hopkins Coetzee Associates Full time

    Ons kliënt is ‘n uitvoerder van tafeldruiwe en bied ‘n opwindende geleentheid vir ‘n gedrewe individu met uitstekende administratiewe en interpersoonlike vaardighede. Die ideale kandidaat het ‘n passie om in die landboubedryf te werk. Hierdie pos is in die Paarl gesetel. **Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die volgende**: -...