vervoer
341 vervoer job listings in South Africa. Find daily updated positions from leading job boards.
-
Verpleegkoördineerder: tuissorg
1 day ago
bellville, western cape, South Africa Badisa Charity Full-timeBadisa Riviersonderend in die Wes-Kaap soek 'n Verpleegkoordineerder om die Tuiversorgingsdienste in Riviersonderend en omliggende gebied te beplan, te koördineer en te bestuur. Die pos vereis registrasie by SANC, 'n verrigbare bestuurslisensie en bereidwilligheid om eie vervoer te gebruik. Goedere werksure is Maandag tot Vrydag, met ruim verlofvoordele...
-
Dinamiese Verkoopverteenwoordiger: Groei
13 hours ago
gauteng, South Africa Pro-Match Recruitment Full-time R 300,000 ContractPro-Match Recruitment is op soek na ’n dinamiese verkoopsverteenwoordiger in Gauteng om inkomende leads te hanteer, kliënte te kontak en afsprake te bywoon. Die pos behels aktiewe canvassing, kwotasies, bestellings en professionele kliëntediens. Vereistes sluit Matric of ’n Bemarkings-kwalifikasie in, sowel as bewese verkoopservaring en uitstekende...
-
Ervare Kosteberamer – Winkeltoerusting
7 hours ago
Johannesburg, Gauteng, South Africa Werfnet Full-timeWerfnet soek ’n ervare kostebenamer om by ’n groeiende span aan te sluit vir winkeltoerusting, skrynwerk en binne-afwerkingsprojekte. Die rol behels kosteberekeninge, begrotings en kwotasies vir kliënte-opdragte en projekbestuur.Kandidate moet ten minste 3 jaar ervaring hê, met sterke wiskundige en analitiese vaardighede en die vermoë om tegniese...
-
Administratiewe Beampte: Akademie
13 hours ago
pretoria, gauteng, South Africa Solidariteit Beweging Full-time R 167,000 ContractSol-Tech, 'n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied ’n unieke pos vir ’n Administratiewe Beampte: Akademie vir ’n tydperk van twaalf maande. Dit is geskik vir naskoolse studente of pas afgestudeer wat waardevolle praktykervaring soek. Die pos behels administratiewe take in ’n tegniese...
-
Voeding Praktijkbegeleider – Gezond
3 days ago
amersfoort, mpumalanga, South Africa Zorg+Welzijn Full-time R 740,000 ContractGGz Centraal zoekt een Praktijkbegeleider Voeding om de visie op gezond eten en drinken operationeel in praktijk te brengen. Je werkt met zorg- en restaurantmedewerkers en kookondersteuners, en begeleidt hen bij voedingsprocessen, trainingen en inkoopbeslissingen. Je voert HACCP-audits uit, bewaakt voedselveiligheid en coördineert externe kookondersteuners....
-
PLAAS VOORMAN BUITE BFN
3 hours ago
za Rectitude Recruit Full-timeJNR & SENIOR PLAAS BESTUURDER BFNMOET ONDERVINDING HETEIE VERVOER EN LISENSIESKAAP EN BEESSAAI EN OESGeldige bestuurslisensie (Kode 10 sal voordelig wees).Ondervinding met boerdery (beeste, skape en saai),implemente en trekkers.Requirements:Uitstekende kommunikasievaardighede.Vorige ervaring in die voorbereiding en plant van lande,asook voerkraal-kennis sal...
-
PLAAS VOORMAN BUITE BFN
7 hours ago
Bloemfontein, Free State, South Africa Rectitude Recruit Full-timeJNR & SENIOR PLAAS BESTUURDER BFNMOET ONDERVINDING HETEIE VERVOER EN LISENSIESKAAP EN BEESSAAI EN OESGeldige bestuurslisensie (Kode 10 sal voordelig wees).Ondervinding met boerdery (beeste, skape en saai),implemente en trekkers.Requirements:Uitstekende kommunikasievaardighede.Vorige ervaring in die voorbereiding en plant van lande,asook voerkraal-kennis sal...
-
PLAAS VOORMAN BUITE BFN
13 hours ago
Remote, South Africa rectitude recruit Full-time R 350,000 ContractJNR & SENIOR PLAAS BESTUURDER BFN MOET ONDERVINDING HET EIE VERVOER EN LISENSIE SKAAP EN BEES SAAI EN OES Geldige bestuurslisensie (Kode 10 sal voordelig wees). Ondervinding met boerdery (beeste, skape en saai), implemente en trekkers .Requirements:Uitstekende kommunikasievaardighede. Vorige ervaring in die voorbereiding en plant van lande, asook...
-
Plaas voorman buite bfn
2 days ago
gauteng, South Africa Rectitude Recruit Full-timeJNR & SENIOR PLAAS BESTUURDER BFN MOET ONDERVINDING HET EIE VERVOER EN LISENSIE SKAAP EN BEES SAAI EN OES Geldige bestuurslisensie (Kode 10 sal voordelig wees). Ondervinding met boerdery (beeste, skape en saai), implemente en trekkers . Requirements: Uitstekende kommunikasievaardighede. Vorige ervaring in die voorbereiding en plant van lande, asook...
-
Administratiewe beampte
2 days ago
gauteng, South Africa Ligpos Full-timeAdministratiewe Beampte (Rayton) Posisie Oorsig Die Administratiewe Beampte is verantwoordelik vir die gladde en doeltreffende daaglikse bedryf van die kantoor in Rayton. Hierdie rol vereis uitstekende organisatoriese vaardighede, die vermoë om onafhanklik te werk, en 'n professionele interaksie met kliënte en verskaffers. LW. Die pos is vir algemene...
-
Ceres, South Africa HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department Full-timeHOOFSJEF & LODGE BESTUURDER Gatsrivier Lodge – Ceres Karoo ’n Eksklusiewe lodge, geleë in die pragtige Ceres Karoo, is op soek na ’n dinamiese en verantwoordelike Hoofsjef & Lodge Bestuurder om die span te lei en ’n uitstekende ervaring aan alle gaste te bied. Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die volledige bestuur van die kombuis,...
-
PLAAS VOORMAN BUITE BFN
3 days ago
South Africa rectitude recruit Full-time R 220,000 - R 350,000 ContractJNR & SENIOR PLAAS BESTUURDER BFNMOET ONDERVINDING HETEIE VERVOER EN LISENSIESKAAP EN BEESSAAI EN OESGeldige bestuurslisensie (Kode 10 sal voordelig wees).Ondervinding met boerdery (beeste, skape en saai),implemente en trekkers.Requirements:Uitstekende kommunikasievaardighede.Vorige ervaring in die voorbereiding en plant van lande,asook voerkraal-kennis sal...
-
Sol-Tech | Lektor: Pas en Draai
13 hours ago
pretoria, gauteng, South Africa 360Vastgoed Full-time R 360,000 Contract. Toepaslike ondervinding in die MS Office-pakket. Geldige rybewys en eie vervoer. Enige kennis/blootstelling in “Fusion 360 Cloud” sal in die aansoeker se guns tel. Enige 3D druk/”Additive manufacturing” ervaring sal in die aansoeker se guns tel. ‘n Geslaagde ODETP of OCOTTech sertifikaat op NKR vlak 4 sal in die aansoeker se guns tel. ...
-
Administratiewe Beampte
13 hours ago
gauteng, South Africa Ligpos (Pty) Ltd Full-time R 240,000 ContractAdministratiewe Beampte (Rayton) Posisie Oorsig Die Administratiewe Beampte is verantwoordelik vir die gladde en doeltreffende daaglikse bedryf van die kantoor in Rayton. Hierdie rol vereis uitstekende organisatoriese vaardighede, die vermoë om onafhanklik te werk, en 'n professionele interaksie met kliënte en verskaffers. LW. Die pos is vir algemene...
-
Administratiewe Beampte
15 hours ago
gauteng, za, Gauteng Ligpos (Pty) Ltd Full-timeAdministratiewe Beampte (Rayton) Posisie Oorsig Die Administratiewe Beampte is verantwoordelik vir die gladde en doeltreffende daaglikse bedryf van die kantoor in Rayton. Hierdie rol vereis uitstekende organisatoriese vaardighede, die vermoë om onafhanklik te werk, en 'n professionele interaksie met kliënte en verskaffers. LW. Die pos is vir algemene...
-
Senior Pharmacist
7 hours ago
Newcastle, KwaZulu-Natal, South Africa The Recruitment Guy Full-time'n Ervare SENIOR APTEKER word nodig voor permanente indiensneming binne die Amajuba Distrik.Die succesvolle kandidaat sal volle verantwoordelikheid aanvaar vir die daaglikse bestuur van die apteek, toesien dat alle SAPC-vereistes nagekom word, en hoë gehalte farmaseutiese sorg en kliëntediens lewer binne 'n gemeenskapsgerigte kleinhandelomgewing.Hierdie...
-
Belastings Konsultant
20 hours ago
Pretoria, Gauteng, South Africa Vacancies Full-timeTen minste drie jaar ondervinding van persoonlike belasting in n belasting praktykMoet met SARS Efiling kan werk:ITR12 opgawes indien;Moet SARS besware en appelle kan hanteer;Moet tax clearance certificates & Foreign investment tax clearances kan behartig;Moet oor die kennis beskik om 'n Efiling profiel oor te dra;Kennis van die Wintax program, om belasting...
-
bellville, western cape, South Africa Badisa Charity Full-time(Sluitingsdatum: 23 September 2026) Badisa Riviersonderend is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Verpleegkoordineerder beskikbaar. Badisa ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die N. G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Gesertifiseerde ID Registrasie by SANC Gesertifiseerde bestuurslisensie (Sluitingsdatum: 23 September 2026)...
-
Wes-Kaap, South Africa Pro-Match Recruitment Full-time R 420,000 - R 640,000 ContractSleutelverantwoordelikhede 1. Verkope & Besigheidsontwikkeling Ontwikkel en implementeer verkoopsgeleenthede binne die Wes-Kaap. Identifiseer nuwe potensiële kliënte en markte. Genereer nuwe besigheid en brei die bestaande kliëntebasis uit. Bereik en oortref verkoopsdoelwitte. Identifiseer geleenthede vir kruisverkope en verdere produkontwikkeling. Bou...
-
Dinamiese Verkoopverteenwoordiger: Groei
6 days ago
gauteng, za, Gauteng Pro-Match Recruitment Full-timePro-Match Recruitment is op soek na ’n dinamiese verkoopsverteenwoordiger in Gauteng om inkomende leads te hanteer, kliënte te kontak en afsprake te bywoon. Die pos behels aktiewe canvassing, kwotasies, bestellings en professionele kliëntediens.Vereistes sluit Matric of ’n Bemarkings-kwalifikasie in, sowel as bewese verkoopservaring en uitstekende...