afriforum
23 afriforum job listings in South Africa. Find daily updated positions from leading job boards.
-
Afriforum | Proefleser
2 days ago
pretoria, gauteng, South Africa Solidariteit Beweging Full-timeAfriForum is op soek na 'n proefleser wat verantwoordelik sal wees vir die gehaltebeheer van AfriForum se kommunikasie, asook die koördinering van groter kommunikasieprojekte. Die suksesvolle kandidaat sal 'n belangrike rol speel om te verseker dat AfriForum se kommunikasie professioneel, taalkundig korrek en konsekwent is. Die persoon sal ook die...
-
Afriforum | Logistieke Bestuurder
22 hours ago
Gauteng, South Africa Solidariteit Beweging Full-timeDoel van die pos Die logistieke bestuurder is verantwoordelik vir die bestuur, ontwikkeling en optimalisering van die logistieke funksie van AfriForum, AfriForum Dienste en Forum Sekuriteit. Die pos fokus op die ontwikkeling van geïntegreerde stelsels en prosesse wat verseker dat personeel, voertuie, toerusting en ander hulpbronne doeltreffend beplan,...
-
Afriforum | Logistieke Bestuurder
2 days ago
gauteng, za, Gauteng Solidariteit Beweging Full-timeDoel van die pos Die logistieke bestuurder is verantwoordelik vir die bestuur, ontwikkeling en optimalisering van die logistieke funksie van AfriForum, AfriForum Dienste en Forum Sekuriteit. Die pos fokus op die ontwikkeling van geïntegreerde stelsels en prosesse wat verseker dat personeel, voertuie, toerusting en ander hulpbronne doeltreffend beplan,...
-
Pretoria, Gauteng, South Africa Solidariteit Beweging Full-timeDie pos is in Kloofsig, Centurion, gebaseer. Om in aanmerking te kom, benodig jy 'n senior sertifikaat, terwyl 'n nasionale diploma in bemarking in jou guns sal tel. Vaardighede en eienskappe wat tot jou voordeel sal strek, is goeie administratiewe, interpersoonlike en kommunikasievaardighede; ondervinding as 'n administratiewe beampte; tikvaardigheid; en...
-
AfriForum | Distrikskoördineerder Karoo
5 days ago
Kathu, Northern Cape, South Africa SBM Groep Full-timeAfriForum is op soek na ’n dinamiese, verantwoordelike en gemeenskapsgerigte distrikskoördineerder vir die Karoo-gebied om AfriForum se strategie op plaaslike vlak uit te voer en sterk, volhoubare gemeenskappe binne die distrik te help vestig en ontwikkel. Dit is belangrik dat jy slegs aansoek doen indien jy reeds in die Karoo-gebied woon. Die...
-
AfriForum | Distrikskoördineerder Karoo
6 days ago
Kathu, Northern Cape, South Africa Solidariteit Beweging Full-timeAfriForum is op soek na ’n dinamiese, verantwoordelike en gemeenskapsgerigte distrikskoördineerder vir die Karoo-gebied om AfriForum se strategie op plaaslike vlak uit te voer en sterk, volhoubare gemeenskappe binne die distrik te help vestig en ontwikkel. Dit is belangrik dat jy slegs aansoek doen indien jy reeds in die Karoo-gebied woon. Die suksesvolle...
-
AfriForum | Opleidingskoördineerder
1 week ago
Centurion, Gauteng, South Africa Solidariteit Beweging Full-timeAfriForum Dienste is op soek na ’n ervare, gekwalifiseerde ambagsman, verkieslik ’n elektrisiën, met die praktiese vakkennis en ondernemingsvernuf om ’n nuwe vakmanskap- en opleidingsprogram van ontwikkeling tot implementering te neem. Die suksesvolle kandidaat sal ’n opleidingsmodel vir loodgieters en elektrisiëns vestig, die nodige prosesse en...
-
AfriForum | Betaalroladministratiewe beampte
1 week ago
Centurion, Gauteng, South Africa Solidariteit Beweging Full-timeAfriForum is op soek na ’n noukeurige en georganiseerde Betaalroladministratiewe Beampte om administratiewe ondersteuning binne die Menslike Hulpbronne-span te bied. Die ideale kandidaat is iemand wat daarvan hou om met administrasie te werk, goed georganiseerd is, akkuraat is en gemaklik is om met vertroulike personeel- en salarisinligting te werk. Die...
-
Logistieke Leier: Beplanning, Vloot
6 hours ago
gauteng, South Africa Solidariteit Beweging Full-timeAfriForum soek ’n logistieke bestuurder om die logistieke funksie te lei en te ontwikkel by AfriForum, AfriForum Dienste en Forum Sekuriteit. Die rol fokus op geïntegreerde stelsels en doeltreffende toerustingbenutting. Die kandidaat sal die logistieke span lei, kapasiteitsknelpunte identifiseer en praktiese oplossings implementeer om produktiwiteit,...
-
AfriForum | Logistieke Bestuurder
2 weeks ago
Centurion, Gauteng, South Africa Solidariteit Beweging Full-timeDoel van die pos Die logistieke bestuurder is verantwoordelik vir die bestuur, ontwikkeling en optimalisering van die logistieke funksie van AfriForum, AfriForum Dienste en Forum Sekuriteit. Die pos fokus op die ontwikkeling van geïntegreerde stelsels en prosesse wat verseker dat personeel, voertuie, toerusting en ander hulpbronne doeltreffend beplan,...
-
Pretoria, Gauteng, South Africa Solidariteit Beweging Full-timeAfriForum soek ’n proefleser wat verantwoordelik sal wees vir die gehaltebeheer van kommunikasie en die koördinering van grootskaalse projekte. Die suksesvolle kandidaat sal fokus hê op professionele, taalkundig korrekte en konsekwente kommunikasie en sal die proefleesproses en tydlyne effektief bestuur.Die rol sluit in die koördinasie van verslae,...