Betaalrol Administrateur

1 month ago


Pretoria, Gauteng, South Africa AfriForum Full time
Besonderhede van die Pos

AfriForum soek 'n dinamiese Betaalrol Administrateur om by ons span aan te sluit. Die ideale kandidaat sal verantwoordelik wees vir die administrasie en bestuur van verskeie Menslikehulpbronprosesse, insluitend salarisadministrasie, mediese fondse, statutêre betalings, verlofbestuur en posgraderings.

Verantwoordelikhede
  • Opstel van betaalstrokies.
  • Hantering van mediese fonds- en voorsorgfondsnavrae en verwerking van personeeldata.
  • Hantering van nuwe personeel se mediese fonds- en voorsorgfonds aansoeke, afhanklike veranderinge, onttrekkings, insluitend voordelestate soos benodig.
  • Menslike hulpbron administrasie, insluitend opstel van werkbevestiging- en reisbriewe, uitreiking van langdiens- en WVF (Werkloosheid versekering) vorms, asook die liassering van personeel- en salarisinligting (elektronies).
  • Hantering van 3de party betalings en bewys aan verskaffers.
  • Voltooiing van posgraderings met behulp van die Patterson-stelsel en die toepassing van interne salaris skale en pariteit.
  • Opstel van salarisbegrotings en die bespreking daarvan met afdelingshoofde.
  • Registrasie en deregistrasie van entiteite by: SARS vir PAYE, WVF en SDL, Vergoedingskommissaris, Departement van Arbeid (UIF).
Vaardighede en Eienskappe

Goeie menseverhoudinge, sterk interpersoonlike- en kommunikasievaardighede, aanpasbaarheid, en uitstekende vermoë om vertroulikheid met diskresie te handhaaf en uit te oefen. Verder sal daar van die persoon verwag word om 'n hoë vlak van akkuraatheid te handhaaf, sowel as dringendheid vir doeltreffende dienslewering.



  • Pretoria, Gauteng, South Africa AfriForum Full time

    AfriForum soeke na 'n dinamiese Betaalrol Administrateur om by ons span aan te sluit vir 'n uitdagende rol in die administrasie van verskeie Menslikehulpbronprosesse, insluitend salarisadministrasie, mediese fondse, statutêre betalings, verlofbestuur en posgraderings. Die ideale kandidaat sal verantwoordelik wees vir die administrasie en bestuur van ...


  • Pretoria, South Africa AfriForum Full time

    AfriForum is op soek na 'n dinamiese Betaalrol Administrateur om by ons span aan te sluit. Die ideale kandidaat sal verantwoordelik wees vir die administrasie en bestuur van verskeie Menslikehulpbronprosesse, insluitend salarisadministrasie, mediese fondse, statutêre betalings, verlofbestuur en posgraderings. Die pos is by AfriForum se hoofkantoor in...


  • Pretoria, South Africa AfriForum Full time

    AfriForum is op soek na 'n dinamiese Betaalrol Administrateur om by ons span aan te sluit. Die ideale kandidaat sal verantwoordelik wees vir die administrasie en bestuur van verskeie Menslikehulpbronprosesse, insluitend salarisadministrasie, mediese fondse, statutêre betalings, verlofbestuur en posgraderings. Die pos is by AfriForum se hoofkantoor in...