Betaalrol Administrateur
1 month ago
AfriForum is op soek na 'n dinamiese Betaalrol Administrateur om by ons span aan te sluit. Die ideale kandidaat sal verantwoordelik wees vir die administrasie en bestuur van verskeie Menslikehulpbronprosesse, insluitend salarisadministrasie, mediese fondse, statutêre betalings, verlofbestuur en posgraderings. Die pos is by AfriForum se hoofkantoor in Kloofsig, Centurion gebaseer.
Om te kwalifiseer benodig jy ‘n drie jaar B-graad in Menslikehulpbronne of Finansies, en
- sertifikate in Payroll en Excel asook tussen drie tot vyf jaar ondervinding in Menslikehulpbronne of betaalrol administrasie(kennis van Payspace sal voordelig wees. 'n Goeie uitgebreide kennis van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Arbeidswetgewing, Patterson Graderings, Persoonlike Inkomstebelastingwetgewing en -administrasie sowel as POPI wetgewing sal voordelig wees. Kennis van salarisprosesse, tydslyne, en die Payspace betaalrolstelsel sal voordelig wees.
Vaardighede en eienskappe wat tot jou voordeel sal strek is: Goeie menseverhoudinge, sterk interpersoonlike
- en kommunikasievaardighede, aanpasbaarheid, en uitstekende vermoë om vertroulikheid met diskresie te handhaaf en uit te oefen. Verder sal daar van die persoon verwag word om ‘n hoë vlak van akkuraatheid te handhaaf, sowel as dringendheid vir doeltreffende dienslewering. Die persoon moet goeie tydbestuur hê en ook onder druk kan funksioneer.
Verantwoordelikhede vir hierdie pos sluit onder meer in, maar is nie beperk nie tot:
- **Opstel van betaalstrokies.**:
- ** Hantering van mediese fonds
- en voorsorgfondsnavrae en verwerking van personeeldata. Die lewering van finansiele advies is nie ‘n vereiste nie.**:
- **Hantering van nuwe personeel se mediese fonds
- en voorsorgfonds aansoeke, afhanklike veranderinge, onttrekkings, insluitend voordelestate soos benodig.**:
- ** Menslike hulpbron administrasie, insluitend opstel van werkbevestiging
- en reisbriewe, uitreiking van langdiens
- en WVF (Werkloosheid versekering) vorms, asook die liassering van personeel
- en salarisinligting (elektronies).**:
- ** Hantering van 3de party betalings en bewys aan verskaffers.**:
- ** Voltooiing van posgraderings met behulp van die Patterson-stelsel en die toepassing van interne salaris skale en pariteit.**:
- ** Opstel van salarisbegrotings en die bespreking daarvan met afdelingshoofde.**:
- ** Registrasie en deregistrasie van entiteite by: SARS vir PAYE, WVF en SDL, Vergoedingskommissaris, Departement van Arbeid (UIF).**
- Indien jy nie binne drie weke ná die sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, kan jy aanvaar dat ander kandidate vir die pos oorweeg is._
-
Betaalrol Administrateur
3 weeks ago
Pretoria, Gauteng, South Africa AfriForum Full timeAfriForum soeke na 'n dinamiese Betaalrol Administrateur om by ons span aan te sluit vir 'n uitdagende rol in die administrasie van verskeie Menslikehulpbronprosesse, insluitend salarisadministrasie, mediese fondse, statutêre betalings, verlofbestuur en posgraderings. Die ideale kandidaat sal verantwoordelik wees vir die administrasie en bestuur van ...
-
Betaalrol Administrateur
4 weeks ago
Pretoria, Gauteng, South Africa AfriForum Full timeBesonderhede van die PosAfriForum soek 'n dinamiese Betaalrol Administrateur om by ons span aan te sluit. Die ideale kandidaat sal verantwoordelik wees vir die administrasie en bestuur van verskeie Menslikehulpbronprosesse, insluitend salarisadministrasie, mediese fondse, statutêre betalings, verlofbestuur en posgraderings.VerantwoordelikhedeOpstel van...
-
Betaalrol administrateur
1 month ago
Pretoria, South Africa AfriForum Full timeAfriForum is op soek na 'n dinamiese Betaalrol Administrateur om by ons span aan te sluit. Die ideale kandidaat sal verantwoordelik wees vir die administrasie en bestuur van verskeie Menslikehulpbronprosesse, insluitend salarisadministrasie, mediese fondse, statutêre betalings, verlofbestuur en posgraderings. Die pos is by AfriForum se hoofkantoor in...