Hoofklerk / Head Clerk

2 weeks ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**HEAD CLERK**

**RETAIL LICHTENBURG
**Purpose of the position**:

- tasks at the retail outlet.**The responsibility of the position will include the following**:

- Inventory control, which includes orders, receipts, shipments, transfers,
- price marking and inventory counting;- Customer service, which may include compiling quotes, special orders,

handling product enquiries, etc.- Administrative tasks that are normally required to operate a successful

retail business**Minimum requirements**:
experience in the industry.**Skills**:

- Effective communication skills.- Customer-oriented
- Excellent administrative and organisational skills
- Be reliable and responsible- with disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**HOOFKLERK
**RETAIL LICHTENBURG
**Doel van die pos**:
Die kandidaat sal toesig hou oor die voltooiing van klerklike en
- administratiewe take by die handelswinkel.**Die verantwoordelikhede van die pos sal die volgende behels**:

- Voorraadbeheer, wat insluit bestellings, ontvangstes, versendings,
- oorplasings, aanbring van pryse en tel van voorraad;- Klantediens, wat kan insluit die opstel van kwotasies, spesiale

bestellings, hantering van produknavrae, ens.;- Administratiewe take wat normaalweg vereis word in die suksesvolle

bedryf van ‘n kleinhandelbesigheid.**Minimum vereistes**:
- ** **Die geskikte kandidaat moet in besit wees van 'n gr. 12-sertifikaat- Die kandidaat moet minstens drie tot vier (3 - 4) jaar toepaslike

ondervinding in die bedryf hê- Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels

**Vaardighede**:

- Doeltreffende kommunikasie vaardighede- Klant-georiënteerd
- Uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighede
- Moet betroubaar en verantwoordelik wees
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_29 Junie 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die _
- sluitingsdatum vir ‘n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun _
- die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die _
- benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK _
- behou die reg voor om die pos nie te vul nie._



  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **HOOFKLERK** **VLOEIBARE KUNSMIS (LICHTENBURG) **Doel van die pos**: Die posbekleër is verantwoordelik vir die klerklike en administratiewe take by die departement. **Verantwoordelikhede sal die volgende insluit: ** Voltooiing van afsendingsbewyse Voorbereiding en enkodering van fakture Hantering van ‘n kleinkas Uitreik van ontvangsbewyse van...