Hoofklerk / Head Clerk

2 weeks ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**HOOFKLERK**

**VLOEIBARE KUNSMIS (LICHTENBURG)
**Doel van die pos**:
Die posbekleër is verantwoordelik vir die klerklike en administratiewe take by die
departement.

**Verantwoordelikhede sal die volgende insluit: **
Voltooiing van afsendingsbewyse

Voorbereiding en enkodering van fakture

Hantering van ‘n kleinkas

Uitreik van ontvangsbewyse van grondstowwe** **
Verwelkom en help besoekers/kliënte op vriendelike en professionele wyse** **

Liassering en ander administratiewe take**
**Minimum vereistes**:

- Gr. 12-sertifikaat
- Geldige bestuurderslisensie
- Rekenaarvaardigheid ten opsigte van spreivelprogramme (Excel)
- Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels
- Bereidwilligheid om ongereelde en lang ure tydens seisoentyd te werk

**Vaardighede: **
Goeie kommunikasievermoë

Goeie administratiewe vaardighede
Sin van verantwoordelikheid en betroubaarheid

Kliëntgeoriënteerdheid
Vermoë om onafhanklik te werk
- Aansoeke kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_27 Januarie 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die _
- sluitingsdatum vir ʼn onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun _
- die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die _
- benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK _
- behou die reg voor om die pos nie te vul nie.**HEAD CLERK
**LIQUID FERTILISER (LICHTENBURG)
**Purpose of the position**:
The incumbent is responsible for the clerical and administrative tasks of the
- department.**Responsibilities will include**:

- Completion of consignment notes- Preparation and encoding of invoices
- Handling of petty cash
- Issuing receipts for raw materials
- Welcoming and assisting visitors/clients in a friendly and professional manner
- Filing and other administrative tasks

**Minimum requirements**:

- Grade 12 certificate- Valid driver's license
- Computer skills in spreadsheet programmes (Excel)
- Fully bilingual in Afrikaans and English
- Willingness to work irregular and long hours during peak seasons

**Skills**:

- Good communication skills- Good administrative skills
- Sense of responsibility and reliability
- Must be customer orientated
- The ability to work independently- of the Employment Equity Act and gives preference to applicants from the nominated groups. _