Librarian

4 weeks ago


Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

Duties/Pligte- Verantwoordelik vir die bestuur van tydskrifintekeninge.- Verantwoordelik vir die administrasie, instandhouding en toeganklikmaking van gedrukte en elektroniese tydskrifte en kleiner elektroniese tydkskrifpakkette.- Verantwoordelik vir toesighouding oor operasies soos genoem hierbo en raadgewing met betrekking tot hierdie operasies.- Verantwoordelik vir die katalogisering van tydskrifte en databasisse.- Mede-verantwoordelik vir die operasionele bestuur van die tydskrifkomponent in die Afdeling.- Mede-verantwoordelik vir die bestuur van die tydskrifbegroting.- Die bestuur van subskripsie-evalueringsprosesse.- Toesighouding oor die Afdeling in die afwesigheid van die Hoof van die Afdeling.- Die lewering van kliëntediens en hantering van navrae met betrekking tot toegang tot elektroniese hulpbronne.Responsible for managing serials subscriptions.-
- Responsible for the administration, maintenance, and making accessible of printed and electronic journals and smaller electronic journal packages.-
- Responsible for overseeing operations mentioned above, and for advising on these operations.-
- Responsible for the cataloging of serials and databases.-
- Jointly responsible for the operational management of the serials component of activities in the Division;-
- Jointly responsible for managing the serials budget.-
- Managing subscription evaluation processes.-
- Supervising the Division in the absence of the Head of the Division.-
- Providing client service and handling queries relating to accessing electronic resources.Job Requirements/Pos Vereistes- 'n Baccalaureusgraad in Biblioteek
- en Inligtingwetenskap,
- **_OF_** 'n baccalaureusgraad plus 'n diploma in Biblioteek
- en Inligtingwetenskap,
- **_OF_** 'n BInf-graad.- Minstens drie jaar toepaslike ervaring in 'n akademiese biblioteek.- Bewese ervaring in die hantering van finansiële transaksies en dokumente, die bestuur van wisselkoerse en begrotings.- Bewese ervaring in 'n omgewing wat n hoë vlak van akkuraatheid en aandag aan detail vereis.- Ervaring van e-bronne en die toeganklikheidsmaking daarvan.- Ervaring in die gebruik van die hulpmiddels om e-bronne toeganklik te maak, bv., Ebsco Full
- Text Finder.- Uitstekende rekenaargeletterdheid, veral met betrekking tot Excel.- Ervaring van 'n geïntegreerde biblioteekstelsel.- Uitstekende interpersoonlike en spanwerkvaardighede.A bachelors degree in Library and Information Science,
- **_OR_**
***a bachelors degree plus a diploma in Library and Information Science,
- **_OR_**
***a BInf degree.-
- At least three years relevant experience in an academic library.-
- Proven experience in handling financial transactions and documents, managing exchange rates and budgets.-
- Proven experience in an environment requiring a high level of accuracy and attention to detail.-
- Experience of e-resources and making them accessible.-
- Experience in using the tools to make e-resources accessible, e.g., Ebsco Full-Text Finder.-
- Excellent computer literacy, especially in Excel.-
- Experience working on an integrated library system.-
- Excellent interpersonal and teamwork skills.Recommendation/Aanbeveling- Ervaring in die gebruik van die Alma-biblioteekstelsel.Experience of using the Alma library system.


  • Junior Librarian

    4 weeks ago


    Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte- Die lewering van kliëntediens aan kliënte van die Leersentrum en Innovasieruimte.- Digitale en inligtingsvaardigheidsopleiding en die ontwikkeling van generiese e-leerprogramme.- Ondersteuning en samewerking met Biblioteek IT rakende die instandhouding en toets van toerusting en nuwe profiele vir rekenaars in die Leersentrum...

  • Junior Librarian

    4 weeks ago


    Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte- Responsible for a variety of tasks related to electronic and printed journals, and overseeing and advising on these operations;- Responsible for a variety of tasks related to ordering e-books, making them accessible and overseeing these tasks;- Responsible for all processes related to standing orders;- Financial administration;- Managing...