Junior Librarian

3 weeks ago


Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

Duties/Pligte- Responsible for a variety of tasks related to electronic and printed journals, and overseeing and advising on these operations;- Responsible for a variety of tasks related to ordering e-books, making them accessible and overseeing these tasks;- Responsible for all processes related to standing orders;- Financial administration;- Managing compact storage and the off-site storage facility;- Assisting with the training and supervision of staff in the Division;- Providing client service.Verantwoordelik vir 'n verskeidenheid take wat verband hou met elektroniese en gedrukte tydskrifte, en toesighouding oor en advies met betrekking tot hierdie dienste;-
- Verantwoordelik vir 'n verskeidenheid take wat verband hou met die bestel van e-boeke, die toeganklikmaking daarvan en toesighouding oor hierdie take;-
- Verantwoordelik vir alle prosesse wat verband hou met staande bestellings;-
- Finansiële administrasie;-
- Die bestuur van kompakte berging en die afkampusbergingsfasiliteit;-
- Bystand met die opleiding van en toesighouding oor personeel in die Afdeling;-
- Die lewering van kliëntediens.Job Requirements/Pos Vereistes- Bachelor's degree in Library and Information Science (LIS); or a bachelor's degree plus a postgraduate diploma in LIS, or equivalent, or a Bachelor's in Information Science.- At least three years' relevant experience in an academic library;- Experience of e-resources and making them accessible;- Knowledge of financial practices, transactions, and documents;- Excellent computer skills;- Experience of working on an integrated library system, e.g., Alma;- Excellent interpersonal and teamwork skills;- Accuracy and attention to detail.Baccalaureusgraad in Biblioteek
- en Inligtingskunde, of 'n baccalaureusgraad plus 'n nagraadse diploma in Biblioteek
- en Inligtingskunde, of 'n gelykwaardige kwalifikasie, of 'nbaccalaureusgraad in Inligtingswetenskap;Minstens drie jaar se toepaslike ervaring in 'n akademiese biblioteek;-
- Ervaring van e-bronne en die toeganklikmaking daarvan;-
- Kennis van finansiële praktyke, transaksies en dokumente;-
- Uitstekende rekenaarvaardighede;-
- Werkservaring van 'n geïntegreerde biblioteekstelsel, bv. Alma;-
- Uitstekende interpersoonlike
- en spanwerkvaardighede;-
- Noukeurigheid en aandag aan detail.Recommendation/Aanbeveling- Experience of printed journals and standing orders.-
Ervaring van gedrukte tydskrifte en staande bestellings.


  • Junior Librarian

    3 weeks ago


    Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte- Die lewering van kliëntediens aan kliënte van die Leersentrum en Innovasieruimte.- Digitale en inligtingsvaardigheidsopleiding en die ontwikkeling van generiese e-leerprogramme.- Ondersteuning en samewerking met Biblioteek IT rakende die instandhouding en toets van toerusting en nuwe profiele vir rekenaars in die Leersentrum...