Finansieringsanalis / Financing Analyst

2 weeks ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**FINANCING ANALYST**

**LICHTENBURG
**Purpose of the position**:
The incumbent will be responsible for contributing to the operational success of the Financing
Department by ensuring all requirements are met as per our clients’ needs.

**Responsibilities of the position will include the following**:

- Monitoring and management of all accounts in the relevant portfolio (arrears, maintenance of

limits).
- Drafting of financing agreements and quotations according to evaluation terms
- Establishing securities and sessions
- Control ling the reception and recording of sessions
- Handling dividend pay-outs as well as various grain pay-outs to customers and session

holders
- Daily electronic transfers as well as the daily balancing of electronic and

cheque disbursements
- Encoding instalment sale agreements and term loans on the system
- Checking interest and income tax returns
- Liaising with customers, handling enquiries and general requests
- Any ad-hoc requests

**Minimum requirements**:

- Three (3) years’ experience in a credit environment, preferably Agricultural Financing will

serve as a good recommendation
- Good communication skills (must be able to speak and write both English and Afrikaans)

**Skills**:

- Excellent ability to plan and organise effectively***
- Must be computer literate, in specifically Excel
- Good communication abilities****:

- Strong analytical and administrative abilities****:

- Must be able to work well as part of a team- disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**FINANSIERINGSANALIS
**LICHTENBURG
**Doel van die pos**:
Die posbekleër sal verantwoordelik wees om by te dra tot die bedryfsukses van die
Finansieringsdepartement deur te verseker dat alle vereistes nagekom word volgens ons kliënte
se behoeftes.

**Die verantwoordelike van die pos sal die volgende behels**:

- Kontrolering en voltooiing van produksie
- en maandrekening asook diverse aansoeke***
- Monitering en beheer van alle rekeninge in die betrokke portefeulje (agterstalligheid,
instandhouding van limiete).***
- Opstel van finansieringsooreenkomste en kwotasies volgens evalueringsvoorwaardes***
- Vestiging van sekuriteite en sessies****:

- Kontrole oor die ontvangs en aanteken van sessies****:

- Hantering van dividend
- asook diverse graan-uitbetalings aan klante en sessionarisse****:

- Daaglikse elektroniese oorbetalings sowel as die daaglikse balansering van elektroniese
en tjek-uitbetalings
- Enkodering van afbetalingsverkoopsooreenkomste en termynlenings op die stelsel***
- Nasien van rente en inkomstebelatingopgawes****:

- Skakeling met klante, hantering van navrae en algemene versoeke****:

- Enige ad-hoc versoeke
**Minimum vereistes**:

- Graad 12-sertifikaat verkieslik met wiskunde en rekeningkunde as vakke***
- Minstens 3 jaar ondervinding in ʼn kredietomgewing**, **verkieslik in landboufinansiering sal tot
voordeel strek***
- Goeie kommunikasievermoë (moet beide Afrikaans and Engels kan praat en skryf)***

**Vaardighede**:

- Uitstekende vermoë om doeltreffend te beplan en te organiseer_ _
- Moet rekenaarvaardig wees_, _spesifiek in Excel_ _
- Goeie kommunikasievaardighede_ _
- Sterk analitiese en administratiewe vermoëns
- Moet goed as deel van ʼn span kan werk_- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _

**- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_15 April 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ʼn _
- onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op _
- Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met _
- gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._


  • Commercial Banker

    4 weeks ago


    Lichtenburg, South Africa Secondments Recruitment Full time

    **Job Advert Summary**: **Minimum Requirements**: Preferred Minimum Education and Experience Relevant 3 year qualification in commerce, business, banking, or other relevant and equivalent qualifications 3-5 years experience in the management of client relationships, preferably in a financial and customer facing environment. 1-2 years knowledge to assess a...