Assistent Mensekapitaal Beampte: Stelsels en

1 week ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**ASSISTENT-MENSEKAPITAALBEAMPTE**:
**STELSELS EN ONTWIKKELING
**LICHTENBURG
Sluit aan by NWK en neem jou loopbaan in die Mensekapitaal Departement - Stelsels na nuwe hoogtes

Is jy gereed om ‘n reis aan te pak wat innovasie, uitnemendheid en ‘n verbintenis tot ontwikkeling van Mensekapitaal stelsels
kombineer? NWK is op soek na 'n dinamiese en vaardige professionele persoon om by ons Mensekapitaal Departement aan te sluit as
'n Assistent-Mensekapitaalbeampte verantwoordelik vir stelsels en ontwikkeling.

**Hoekom NWK?**

By NWK glo ons daarin om 'n kultuur van groei, samewerking en voortdurende verbetering te kweek. As 'n toonaangewende
maatskappy in landbou bied ons ons span ongeëwenaarde geleenthede om by te dra tot baanbrekende projekte terwyl ons persoonlike
en professionele ontwikkeling koester. Sluit aan by NWK en word deel van 'n span wat innovasie, diversiteit en 'n gedeelde verbintenis
tot uitnemendheid hoog ag.

**Doel van die pos**:
As 'n Assistent-mensekapitaalbeampte: Stelsels en Ontwikkeling by NWK sal jy 'n deurslaggewende rol speel in die skryf van stelsel
spesifikasies, beleide en prosedures, opstel en uitvoering van toetsplanne met betrekking tot nuwe stelsels, asook, integrasie en
instandhouding van ons Mensekapitaalstelsels onder die leiding van die Mensekapitaal Beampte: Stelsels en Ontwikkeling, in
samewerking met die Departement Inligtingstegnologie.

**Hoofverantwoordelikhede: **

Programspesifikasies: Skep gedetailleerde programspesifikasies volgens behoefte bepaling en assisteer met implementering en
integrasie van stelselverbeterings.

Instandhouding en opdatering: Neem verantwoordelikheid vir die deurlopende instandhouding en opdatering van alle stelsels en
prosedures wat met die Mensekapitaal Departement verband hou, en verseker belyning met ander stelsels vir doeltreffende
gebruik.

Nakoming van standaarde: Werk binne 'n streng raamwerk om by te dra tot effektiewe ontwikkeling deur die Inligtingstegnologie
programmeringstandaarde.

Beleidstoepassing: Pas beleide en prosedures doeltreffend binne die Mensekapitaaldepartement toe.

Tegniese bevoegdheid: Demonstreer vaardigheid in gerekenariseerde stelsels, insluitend gevorderde Excel, Word en
PowerPoint sal as aanbeveling dien. Basiese kennis en vertroudheid met stelselontwikkelingsterminologie word benodig.

Mensekapitaalkundigheid: Benut kennis in Mensekapitaal praktyke/wetgewing asook NWK-beleide en -prosedures.

Geoutomatiseerde Vergoeding / Mensekapitaalstelsels: Demonstreer praktiese ondervinding in die bestuur van geoutomatiseerde
stelsels

Analisering van data met die doel om risiko’s te identifiseer en nodige kontroles en praktyke in plek te stel vir mínimalisering
of uitbestuur daarvan.

**Minimum vereistes**:

Relevante diploma of nagraadse kwalifikasie in Administrasie of Personeelbestuur (wat hoofvakke insluit bv: rekeningkunde,
risikobestuur, wiskunde en personeelbestuur)

Vaardigheid in geoutomatiseerde Vergoedings
- en / of Mensekapitaalstelsels, gevorderde Excel, Word en Powerpoint.

2-3 jaar bewese ervaring in administrasie, toepassing van beleide en prosedures binne ‘n Mensekapitaal omgewing.

Toepassing van Wetgewing binne die werksomgewing asook om beleide en prosedures te belyn.

**Vaardighede: **

Kommunikasievaardighede: Sterk geskrewe en verbale kommunikasievaardighede.

Verhoudings: Vermoë om goeie verhoudings te vestig en in stand te hou.

Integriteit: Nakoming van etiese standaarde en beginsels.

Betroubaarheid: Konsekwente en betroubare werkverrigting.

Dryfkrag: Gedemonstreerde motivering en toewyding om doelwitte te bereik.
- Sluit aan by NWK en word 'n dryfkrag agter ons innoverende benadering tot mensekapitaalbestuur. As jy passievol is oor tegnologie, _
- mensekapitaal en gereed is om 'n beduidende impak te maak, doen nou aansoek en neem jou loopbaan na nuwe hoogtes.-
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_10 Mei 2024_**_. Indien jy nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ʼn onderhoud genooi word nie, ag die _
- aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde _
- groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._**_ _**

**ASSISTANT HUMAN CAPITAL OFFICER**:
**SYSTEMS & DEVELOPMENT
**LICHTENBURG
Join NWK and take your career in the Human Capital Department - Systems to new heights

Are you ready to embark on a journey that combines innovation, excellence and a commitment to developing Human Capital
systems? NWK is looking for a dynamic and skilled professional to join our Human Capital Department as an Assistant Human
Capital Officer responsible for systems and development.

**Why NWK?**

At NWK we believe in cultivating a culture of growth, collaboration and continuous improvement. As a leading company in
agriculture, we offer our team unparalleled opportunities to contribute to ground-breaking projects while nurturing perso



  • Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time

    **ASSISTENT-MENSEKAPITAALBEAMPTE**:**STELSELS EN ONTWIKKELING**LICHTENBURGSluit aan by NWK en neem jou loopbaan in die Mensekapitaal Departement - Stelsels na nuwe hoogtesIs jy gereed om 'n reis aan te pak wat innovasie, uitnemendheid en 'n verbintenis tot ontwikkeling van Mensekapitaal stelselskombineer? NWK is op soek na 'n dinamiese en vaardige...


  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **ASSISTENT-MENSEKAPITAALBEAMPTE**: **STELSELS EN ONTWIKKELING **LICHTENBURG Sluit aan by NWK en neem jou loopbaan in mensekapitaalstelsels na nuwe hoogtes Is jy gereed om 'n reis aan te pak wat innovasie, uitnemendheid en 'n verbintenis tot ontwikkeling van mensekapitaal kombineer? NWK is op soek na 'n dinamiese en vaardige professionele persoon om by ons...


  • Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time

    **ASSISTENT-MENSEKAPITAALBEAMPTE**:**STELSELS EN ONTWIKKELING**LICHTENBURGSluit aan by NWK en neem jou loopbaan in mensekapitaalstelsels na nuwe hoogtesIs jy gereed om 'n reis aan te pak wat innovasie, uitnemendheid en 'n verbintenis tot ontwikkeling van mensekapitaalkombineer? NWK is op soek na 'n dinamiese en vaardige professionele persoon om by ons...


  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **MENSEKAPITAAL-BEAMPTE** **LICHTENBURG **Doel van die pos**: Die Mensekapitaal-beampte by NWK speel 'n deurslaggewende rol om die doeltreffende werking van die Mensekapitaal Departement te verseker. Hierdie beampte is verantwoordelik vir 'n verskeidenheid administratiewe take, koördinering van werwingsprosesse, administrasie van werknemersrekords en...


  • Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time

    **MENSEKAPITAAL-BEAMPTE****LICHTENBURG**Doel van die pos**:Die Mensekapitaal-beampte by NWK speel 'n deurslaggewende rol om die doeltreffende werking van dieMensekapitaal Departement te verseker. Hierdie beampte is verantwoordelik vir 'n verskeidenheid administratiewetake, koördinering van werwingsprosesse, administrasie van werknemersrekords en...


  • Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time

    **ADMINISTRATIEWE BEAMPTE: VERVOER**LICHTENBURG**Doel van die pos**:As die Administratiewe Beampte Vervoer by NWK is jou primêre verantwoordelikheid om die akkuraatheid en tydigheid vandeurslaggewende finansiële prosesse te handhaaf, veral op die gebied van logstaatverwerking, verkoopsfakturering enkredietnotabestuur. Deur direk aan die Finansiële...


  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **ADMINISTRATIEWE BEAMPTE: VERVOER **LICHTENBURG **Doel van die pos**: As die Administratiewe Beampte Vervoer by NWK is jou primêre verantwoordelikheid om die akkuraatheid en tydigheid van deurslaggewende finansiële prosesse te handhaaf, veral op die gebied van logstaatverwerking, verkoopsfakturering en kredietnotabestuur. Deur direk aan die Finansiële...


  • Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time

    **GROEPHOOF- FINANSIËLE BEAMPTE**LICHTENBURGOns is op soek na 'n visioenêre en kommersieel kundige Geoktrooieerde Rekenmeester (GR) om ons finansiële funksie te lei en 'nstrategiese vennoot van ons Groephoof- Uitvoerende Beampte (GHUB) te word.**OOR DIE ROL**:In hierdie deurslaggewende rol sal jy verantwoordelik wees om toesig te hou oor alle aspekte van...


  • Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time

    **GROEPHOOF- FINANSIËLE BEAMPTE**LICHTENBURG**Ons is op soek na 'n visioenêre en kommersieel kundige Geoktrooieerde Rekenmeester (GR) om ons finansiële funksie te lei en 'nstrategiese vennoot van ons Groephoof- Uitvoerende Beampte (GHUB) te word.**OOR DIE ROL**:In hierdie deurslaggewende rol sal jy verantwoordelik wees om toesig te hou oor alle aspekte...


  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **GROEPHOOF- FINANSIËLE BEAMPTE **LICHTENBURG **Ons is op soek na 'n visioenêre en kommersieel kundige Geoktrooieerde Rekenmeester (GR) om ons finansiële funksie te lei en 'n strategiese vennoot van ons Groephoof - Uitvoerende Beampte (GHUB) te word. **OOR DIE ROL**: In hierdie deurslaggewende rol sal jy verantwoordelik wees om toesig te hou oor alle...


  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **GROEPHOOF- FINANSIËLE BEAMPTE **LICHTENBURG Ons is op soek na 'n visioenêre en kommersieel kundige Geoktrooieerde Rekenmeester (GR) om ons finansiële funksie te lei en 'n strategiese vennoot van ons Groephoof - Uitvoerende Beampte (GHUB) te word. **OOR DIE ROL**: In hierdie deurslaggewende rol sal jy verantwoordelik wees om toesig te hou oor alle...


  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **ADMINISTRATIVE OFFICER **LICHTENBURG **Why NWK?** NWK is a hub of agricultural excellence, fostering a collaborative and growth-oriented environment. Join us in a workplace where your skills are valued, and your contributions directly impact the success of our grain operations. **Purpose of the Position**: As an Administrative Officer in the Silo...


  • Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time

    **ADMINISTRATIVE OFFICER**LICHTENBURGWhy NWK?NWK is a hub of agricultural excellence, fostering a collaborative and growth-oriented environment. Join us in a workplace where yourskills are valued, and your contributions directly impact the success of our grain operations.Purpose of the Position:As an Administrative Officer in the Silo Services division, your...

  • Junior Risiko Beampte

    2 weeks ago


    Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time

    **JUNIOR RISIKOBEAMPTE**LICHTENBURG**NWK, 'n dinamiese en innoverende organisasie, nooi jou uit om by ons span aan te sluit as 'n junior risikobeampte. Dit is jou kans om 'nbeduidende impak op ons risikobestuursprosesse te maak en by te dra tot ons voortgesette sukses.**Waarom NWK?**NWK is meer as net 'n werkplek; dis 'n gemeenskap van eendersdenkende...

  • Junior Risiko Beampte

    2 weeks ago


    Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time

    **JUNIOR RISIKOBEAMPTE**LICHTENBURG**NWK, 'n dinamiese en innoverende organisasie, nooi jou uit om by ons span aan te sluit as 'n junior risikobeampte. Dit is jou kans om 'nbeduidende impak op ons risikobestuursprosesse te maak en by te dra tot ons voortgesette sukses.**Waarom NWK?**NWK is meer as net 'n werkplek; dis 'n gemeenskap van eendersdenkende...


  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **JUNIOR RISIKOBEAMPTE **LICHTENBURG** NWK, ’n dinamiese en innoverende organisasie, nooi jou uit om by ons span aan te sluit as ’n junior risikobeampte. Dit is jou kans om ’n beduidende impak op ons risikobestuursprosesse te maak en by te dra tot ons voortgesette sukses. **Waarom NWK?** NWK is meer as net ’n werkplek; dis ’n gemeenskap van...

  • Junior Risiko Beampte

    4 weeks ago


    Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **JUNIOR RISIKOBEAMPTE **LICHTENBURG** NWK, ’n dinamiese en innoverende organisasie, nooi jou uit om by ons span aan te sluit as ’n junior risikobeampte. Dit is jou kans om ’n beduidende impak op ons risikobestuursprosesse te maak en by te dra tot ons voortgesette sukses. **Waarom NWK?** NWK is meer as net ’n werkplek; dis ’n gemeenskap van...


  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **ANALYST PROGRAMMER **INFORMATION TECHNOLOGY **Purpose of the position**: The incumbent will be responsible for the development and maintenance of programmes and systems for NWK under the guidance of a project leader. The development and maintenance of the system and programmes will be done in a team consisting of other programmers. **Duties of the...


  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **ANALYST PROGRAMMER **INFORMATION TECHNOLOGY **Purpose of the position**: The incumbent will be responsible for the development and maintenance of programmes and systems for NWK under the guidance of a project leader. The development and maintenance of the system and programmes will be done in a team consisting of other programmers. **Duties of the...


  • Lichtenburg, North-West, South Africa NWK Limited Full time

    **ANALYST PROGRAMMER**INFORMATION TECHNOLOGY**Purpose of the position**:The incumbent will be responsible for the development and maintenance of programmes and systems for NWK under theguidance of a project leader. The development and maintenance of the system and programmes will be done in a teamconsisting of other programmers.**Duties of the position**:-...