Permanente Pos
5 days ago
Permanente pos - 2 jarige klassie
Kid do Kleuterskool soek ’n dinamiese persoon wat by die 18 - 24 maande klas onderrig kan gee.
VEREISTES:
- Moet ondervinding hê - hierdie is van kardinale belang.
- Moet oor administratiewe
- en rekenaarvaardighede beskik.
- Moet leerders kan onderrig om hulle volle potensiaal te bereik.
- Effektiewe hantering van dissipline is belangrik.
- Potjie opleiding is noodsaaklik.
- Die geskikte kandidaat moet oor die nodige vermoë beskik om haar span mense onder haar te kan bestuur.
Salaris onderhandelbaar na gelang van ondervinding
Begindatum: Onmiddellik
Ability to commute/relocate:
- Pretoria, Gauteng: Reliably commute or planning to relocate before starting work (required)
-
Telefoniese Koördineerder
3 months ago
Pretoria, South Africa AfriForum Full timeHierdie permanente pos is in Kloofsig gebaseer. Jy benodig 'n betroubare voertuig en bestuurslisensie. AfriForum is op soek na 'n vriendelike, professionele en georganiseerde telefoniese koördineerder met uitsonderlike kommunikasie-, interpersoonlike en administrasievaardighede. Die minimum kwalifikasies vir die pos is 'n senior sertifikaat en kwalifikasies...
-
Werwingsbeampte
3 months ago
Pretoria, South Africa Ligpos (Pty) Ltd Full time**LIGPOS WERWINGSBEAMPTE POSBESKRYWING**: Hier volg die posbeskrywing sowel as die vereiste kennis en vermoëns van ’n persoon wat belangstel om ’n Werwingsbeampte van Ligpos te word. **1. LIGPOS WERKVERSKAFFINGSDIENS** Ligpos is ’n geregistreerde werkverskaffingsdiens. Ons doelwit is om die beste moontlike arbeiders aan ons kliënte te verskaf, ten...