Ontvangspersoon

3 weeks ago


Worcester, South Africa BVSA Group Full time

BVSA Worcester is ‘n toonaangewende firma in die Wes-Kaap.

Ons is op soek na 'n ontvangspersoon om by ons rekeningkundige span aan te sluit.

**Vereistes**:

- Uitstekende rekenaarvaardigheid insluitend Microsoft Word; Excel en Outlook;
- Tweetaligheid in beide Afrikaans en Engels sal in die persoon se guns tel.
- Vorige toepaslike ondervinding in die Rekeningkundige
- en Finansiële dienste sektor sal in die persoon se guns tel.
- Die persoon sal werksaam wees by ons kantoor in Grabouw.
- Relevante ervaring

Stuur asseblief u CV voor of op 13 Maart 2023.

Indien u geen terugvoering ontvang voor 27 Maart was u aansoek onsuksesvol.

Begindatum: 3 April 2023 (andersins so gou as moontlik)

**Job Types**: Full-time, Permanent, Learnership

Ability to commute/relocate:

- Worcester, Western Cape: Reliably commute or planning to relocate before starting work (required)

Application Deadline: 2023/03/13


  • Ontvangspersoon

    4 weeks ago


    Worcester, South Africa BVSA Group Full time

    BVSA Worcester is ‘n toonaangewende firma in die Wes-Kaap. Ons is op soek na 'n ontvangspersoon om by ons rekeningkundige span aan te sluit. **Vereistes**: - Uitstekende rekenaarvaardigheid insluitend Microsoft Word; Excel en Outlook; - Tweetaligheid in beide Afrikaans en Engels sal in die persoon se guns tel. - Vorige toepaslike ondervinding in die...