Ontvangspersoon

2 weeks ago


Worcester, South Africa BVSA Group Full time

BVSA Worcester is ‘n toonaangewende firma in die Wes-Kaap.

Ons is op soek na 'n ontvangspersoon om by ons rekeningkundige span aan te sluit.

**Vereistes**:

- Uitstekende rekenaarvaardigheid insluitend Microsoft Word; Excel en Outlook;
- Tweetaligheid in beide Afrikaans en Engels sal in die persoon se guns tel.
- Vorige toepaslike ondervinding in die Rekeningkundige
- en Finansiële dienste sektor sal in die persoon se guns tel.
- Die persoon sal werksaam wees by ons kantoor in Worcester.
- Relevante ervaring

Stuur asseblief u CV voor of op 21 Augustus 2023.

Indien u geen terugvoering ontvang voor 21 Augustus was u aansoek onsuksesvol.

Begindatum: 1 September (andersins so gou as moontlik)

**Job Types**: Full-time, Permanent

Ability to commute/relocate:

- Worcester, Western Cape: Reliably commute or planning to relocate before starting work (required)

Application Deadline: 2023/08/21