Junior Librarian

2 weeks ago


Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

Duties/Pligte- Providing support to the Manager: Electronic Resources in managing the e-resource collection of the library;- Responsible for tasks related to the administration of e-resources and e-journal packages;- Periodically checking access to titles in the e-journals packages;- Troubleshooting e-resources access problems reported by clients;- Arranging vendor training sessions;- Collecting usage statistics for e-resources;- Assisting with e-resources marketing activities;- Assisting the Manager: E-resources with administrative duties related to the e-resources of the library, e.g., scanning and filing;- Providing client service related to e-resources.Ondersteun die Bestuurder: Elektroniese Bronne in die bestuur van die bibilioteek se e-bronne versameling;-
- Verantwoordelik vir die uitvoering van 'n verskeidenheid take verwant aan die adminstrasie van e-bronne en e-tydskrifpakkette;-
- Kontroleer op 'n gereelde basis toegang tot titels in e-tydskrifpakette;-
- Oplossing van probleme in verband met toegang tot e-bronne soos aangemeld deur gebruikers;-
- Die reel van opleidingsgeleenthede deur verskaffers;-
- Insameling van die gebruikerstatistieke van e-bronne;-
- Hulpverlening met bemarkingsaktiwiteite vir e-bronne;-
- Ondersteun die Bestuurder: e-Bronne met die adminstrasie van die elektroniese-bronne van die biblioteek, bv., skandering en liasering;-
- Klientedienslewering met betrekking tot e-bronne.Job Requirements/Pos Vereistes- Bachelor's degree in Library and Information Science or equivalent qualification;-
- At least two years' experience working in an academic library or similar environment in the technical services environment;-
- Knowledge of the workings of online databases and electronic journals and experience with conducting searches on the databases;-
- Experience in working with e-resources, specifically working with e-journal packages;-
- Computer proficiency, especially in MS Excel;-
- Accuracy and attention to detail;-
- Good interpersonal and teamworking skills, as well as the ability to work independently;-
- Good written and verbal communication skills.-
Baccalaureusgraad in Biblioteek
- en Inligtingwetenskap of gelykwaardige kwalifikasie;-
- Minstens twee jaar ervaring in 'n akademiese biblioteek of soortelyke omgewing in die tegniese dienste omgewing;-
- Kennis van die werking van aanlyn databasisse en elektroniese joernale en ervaring met soektogte op die databasisse;-
- Kennis en ervaring om met e-bronne te werk, veral met e-tydskif pakkette;-
- Rekenaarvaardigheid, veral in MS Excel;-
- Akkuraatheid en aandag aan detail;-
- Goeie interpersoonlike
- en spanwerkvaardighede, asook die vermoë om onafhanklik te werk ;-
- Goeie skriftelike en mondelinge kommunikasievaardighede.Recommendation/Aanbeveling- Experience with using the Alma library management system;- Experience in the use of the tools to make e-resources accessible, i.e., EBSCONET, e-Admin, etc.Ervaring van die Alma biblioteekbestuurstelsel;-
- Ervaring in die gebruik van stelsels om e-bronne toeganklik te maak, bv. EBSCONET, e-Admin, ens.


  • Junior Librarian

    3 weeks ago


    Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte- Die lewering van kliëntediens aan kliënte van die Leersentrum en Innovasieruimte.- Digitale en inligtingsvaardigheidsopleiding en die ontwikkeling van generiese e-leerprogramme.- Ondersteuning en samewerking met Biblioteek IT rakende die instandhouding en toets van toerusting en nuwe profiele vir rekenaars in die Leersentrum...

  • Junior Librarian

    3 weeks ago


    Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte- Responsible for a variety of tasks related to electronic and printed journals, and overseeing and advising on these operations;- Responsible for a variety of tasks related to ordering e-books, making them accessible and overseeing these tasks;- Responsible for all processes related to standing orders;- Financial administration;- Managing...