Ingeskrewe Verpleegster

4 weeks ago


Brakpan, South Africa Procare Full time

Ons is op soek na 'n omgee mens wat 'n passie het vir gestremde mense wat geestelik en fisies gestremd is. Die persoon moet tussen 40 en 50 jaar oud wees.

DIe ingeskrewe verpleegster moet die volgende kan doen:
Kliniek kan beman

Medikasie beheer

Vitale data neem

Rondtes doen

Rapporteer aan senior in kliniek en Matrone

Moet 3-5 jaar ondervinding hê met gestremdes

Moet BLS hê en noodhulp kan toepas in noodgevalle

Indemniteits polis

Hepatitis B inspuiting

**Job Type**: Part-time

Pay: R72,22 per hour

Expected hours: 12 - 45 per week

Application Question(s):

- Have you worked for an NPO before or are you aware how an NPO works?

**Experience**:

- mental facility: 3 years (required)

**Location**:

- Brakpan, Gauteng (required)

Application Deadline: 2024/05/15



  • Brakpan, Gauteng, South Africa Procare Full time

    Ons is op soek na 'n omgee mens wat 'n passie het vir gestremde mense wat geestelik en fisies gestremd is. Die persoon moet tussen 40 en 50 jaar oud wees.DIe ingeskrewe verpleegster moet die volgende kan doen:Kliniek kan bemanMedikasie beheerVitale data neemRondtes doenRapporteer aan senior in kliniek en MatroneMoet 3-5 jaar ondervinding hê met...