![Procare](https://media.trabajo.org/img/noimg.jpg)
Ingeskrewe Verpleegster
2 weeks ago
Brakpan, Gauteng, South Africa
Procare
Full time
Ons is op soek na 'n omgee mens wat 'n passie het vir gestremde mense wat geestelik en fisies gestremd is. Die persoon moet tussen 40 en 50 jaar oud wees.DIe ingeskrewe verpleegster moet die volgende kan doen:
Kliniek kan beman
Medikasie beheer
Vitale data neem
Rondtes doen
Rapporteer aan senior in kliniek en Matrone
Moet 3-5 jaar ondervinding hê met gestremdes
Moet BLS hê en noodhulp kan toepas in noodgevalle
Indemniteits polis
Hepatitis B inspuiting
**Job Type**: Part-time
Pay: R72,22 per hour
Expected hours: per week
Application Question(s):
- Have you worked for an NPO before or are you aware how an NPO works?
**Experience**:
- mental facility: 3 years (required)
**Location**:
- Brakpan, Gauteng (required)
Application Deadline: 2024/05/15
-
Ingeskrewe Verpleegster
4 weeks ago
Brakpan, South Africa Procare Full timeOns is op soek na 'n omgee mens wat 'n passie het vir gestremde mense wat geestelik en fisies gestremd is. Die persoon moet tussen 40 en 50 jaar oud wees. DIe ingeskrewe verpleegster moet die volgende kan doen: Kliniek kan beman Medikasie beheer Vitale data neem Rondtes doen Rapporteer aan senior in kliniek en Matrone Moet 3-5 jaar ondervinding hê met...