1x FinansiËle Dienste 1x Interne Oudit

2 weeks ago


Bergrivier, Western Cape, South Africa Bergrivier Municipality Full time
**BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
**Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand, gemeenskapsbetrokkenheid**
**en effektiewe bestuur binne 'n veilige en gesonde omgewing.
**Bergrivier Munisipaliteit met sy hoofkantoor te Piketberg en ongeveer 1uur vanaf Kaapstad, beskik tans oor die volgende vakature en aansoeke word**
**ingewag van bevoegde persone wat aan die gestelde minimum posvereistes voldoen. (Vroue en persone met gestremdhede word aangemoedig om ook**
**aansoek te doen.)
**DIREKTORAAT: FINANSIËLE DIENSTE**
**(Standplaas Piketberg)
**INTERNSKAP: 1X FINANSIËLE DIENSTE**
**1X INTERNE OUDIT & RISIKO BESTUUR**
- Nasionale Tesourie het n finansiële internskap program saamgestel om kapasiteitbou binne munisipaliteite te bestuur. Interns sal praktiese ervaring _
- en verdere opleiding in strategiese aspekte in munisipale finansies ondergaan. Hierdie aanstelling sal vir vier en twintig (24) maande geldig wees _
- met 'n moontlike verlenging van nog 'n jaar._**
**Posvereistes**: 'n Drie (3) -jaar Baccalaureusgraad / Nasionale Diploma met Rekeningkunde, Ekonomie, Finansies, Interne Oudit en/of Risiko
Bestuur Rekenaargeletterdheid (MS Office Pakket) Kode B bestuurlisensie Bevoegdheid in ten minste twee (2) van die amptelike tale van die
Wes-Kaap (Afrikaans/Engels/Xhosa - Skryf, Lees en Praat) Goeie menseverhoudinge, interpersoonlike en kommunikasie vaardighede Vermoë
om op fynere besonderhede te fokus Hoë vlak van verantwoordelikheid Rekenkundige en syfervaardighede Verslagsdoeningsvaardighede
Basiese kennis van maandelikse rekonsiliasies en ondervinding met betrekking tot finansiële & voorsieningskanaalprosesse.

**Sleutel prestasie areas**:Assisteer met die implementering van aanvaarde munisipale rekenkundige praktyk en begrotingshervorming Opleiding
in die sleutelprestasie areas van finansiële & voorsieningskanaalprosesse Rekonsiliasies en finansiële ontleding Elektroniese versameling van
finansiële data.

R per jaar - Totale Vergoedingspakket (soos uiteengesit in die Nasionale
**Salaris**:
Tesourie Riglyne vir die implementering van MFMIP)

**Diensaanvaarding**:01 Julie 2023 of so spoedig moontlik

Me C Ranna by
**Navrae**:
Mnr M Crous by

**ALGEMEEN**:
1. Die Munisipaliteit is 'n gelyke geleentheid werkgewer en eerbiedig die bepalings van die Wet op Gelyke Indiensneming.
2. Die Munisipaliteit behou die reg voor om nie 'n aanstelling te maak nie.
3. Alle aanstellings is onderworpe aan 'n polisieverklaring wat noodwendig beteken dat applikante toestemming verleen dat dit verkry mag

word.
4. Aansoeke wat na die sluitingsdatum ontvang word of nie vergesel van die dokumentasie hieronder genoem nie, sal nie oorweeg word nie.
5. Slegs aansoekers op die kortlys vir onderhoude sal gekontak word. Indien 'n aansoeker binne 6 weke na die sluitingsdatum nog geen

terugvoering ontvang het nie, moet aanvaar word dat hul aansoek onsuksesvol was.
6. Gunswerwing by enige raadslid en/of enige lid van die aanstellingskomitee en/of enige personeellid van die Munisipaliteit, is ontoelaatbaar

en sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer.
7. Benewens die minimum posvereistes en standplaas hierin gestel, mag daar van posbekleërs verwag word om oortyd
- en bystanddiens te

verrig, asook om van tyd tot tyd in ander dele van die munisipale gebied diens te lewer, soos vereis.
8. Aanstelling in sekere poste is onderhewig aan 'n sekerheidsverklaring en daar sal ook van aansoekers verwag word om 'n onderhoud
- en

evalueringsproses te deurloop en waar van toepassing, 'n vaktoets af te lê.
9. Die munisipaliteit eerbiedig die bepalings van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting. Met die inhandiging van u informasie

en aansoek bevestig u dat die informasie wat u aan ons verskaf korrek is en 'n ware weergawe is van u mees onlangse inligting.
10. Slegs aansoeke vanuit die Bergrivier munisipale area (WC013) sal oorweeg word.
11. Daar sal van suksessvolle kandidate verwag word om 'n dienskontrak, openbaarmaking van voordele en belange en 'n prestasiekontrak

(waar van toepassing) met die werkgewer te onderteken.

'n Dekbrief met vermelding van ten minste twee kontakbare verwysings (lynbestuurders, ondergeskiktes of eweknieë), vergesel van die voltooide
Curriculum Vitae (maksimum 3 bladsye) en gesertifiseerde afskrifte van die nodige kwalifikasie, sertifikate, identiteitsdokument en
bestuurderslisensie **(slegs een per aansoekvorm) **moet by die** Munisipale Kantore, Piketberg ingedien word of kan gepos word na Posbus**
**60, Piketberg, 7320 vir die aandag van Me. W Terry Thomas (Menslike Hulpbronbeampte: Voorsiening en Administrasie)**, teen nie later as
die sluitingsdatum.

**GEEN FAKSE OF ELEKTRONIESE POS SAL AANVAAR WORD NIE.
**SLUITINGSDATUM: VRYDAG, 14 APRIL 2023 OM 15:00
**ADV. H LINDE KERKSTRAAT 13**
**MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60**

**PIKETBERG**
**MK 55/
**BERGRIVIER

  • Bergrivier, Western Cape, South Africa Bergrivier Municipality Full time

    BERGRIVIER MUNICIPALITYVACANCY:CHAIRPERSON OF THE RISK MANAGEMENT COMMITTEE(RE - ADVERTISE)Applications are invited from persons to serve as the Chairperson of Bergrivier Municipality's RiskManagement Committee (1 x vacancy).Bergrivier Municipality requires the services of a qualified and experienced person to serve as the Chairpersonof its Risk Management...


  • Bergrivier, Western Cape, South Africa Bergrivier Municipality Full time

    **BERGRIVIER MUNISIPALITEIT**Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand, gemeenskapsbetrokkenheid****en effektiewe bestuur binne 'n veilige en gesonde omgewing.**Bergrivier Munisipaliteit met sy hoofkantoor te Piketberg en ongeveer 1uur vanaf Kaapstad, beskik tans oor die...


  • Bergrivier, Western Cape, South Africa Bergrivier Municipality Full time

    **BERGRIVIER MUNISIPALITEIT**Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand, gemeenskapsbetrokkenheid****en effektiewe bestuur binne 'n veilige en gesonde omgewing.**Bergrivier Munisipaliteit met sy hoofkantoor te Piketberg en ongeveer 1uur vanaf Kaapstad, beskik tans oor die...


  • Bergrivier, Western Cape, South Africa Bergrivier Municipality Full time

    BERGRIVIER MUNICIPALITY VACANCY: CHAIRPERSON OF THE RISK MANAGEMENT COMMITTEE (RE - ADVERTISE) Applications are invited from persons to serve as the Chairperson of Bergrivier Municipality’s Risk Management Committee (1 x vacancy). Bergrivier Municipality requires the services of a qualified and experienced person to serve as the Chairperson of its Risk...


  • Bergrivier, Western Cape, South Africa Bergrivier Municipality Full time

    **BERGRIVIER MUNISIPALITEIT **Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand, gemeenskapsbetrokkenheid** **en effektiewe bestuur binne ‘n veilige en gesonde omgewing. **Bergrivier Munisipaliteit met sy hoofkantoor te Piketberg en ongeveer 1uur vanaf Kaapstad, beskik tans oor die...


  • Bergrivier, Western Cape, South Africa Bergrivier Municipality Full time

    **BERGRIVIER MUNISIPALITEIT **Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand, gemeenskapsbetrokkenheid** **en effektiewe bestuur binne ‘n veilige en gesonde omgewing. **Bergrivier Munisipaliteit met sy hoofkantoor te Piketberg en ongeveer 1uur vanaf Kaapstad, beskik tans oor die...