ferm

9 ferm job listings in South Africa. Find daily updated positions from leading job boards.

  • Debiteure Klerk

    23 hours ago


    Ceres, South Africa HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department Full-time

    Ons kliënt,'n gevestigde en welbekende mediese praktyk in Ceres, is op soek is na 'n noukeurige Debiteure Klerk. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die effektiewe bestuur van pasiënte-rekeninge, die indiening van eise by mediese fondse, en die invordering van uitstaande gelde om 'n gesonde kontantvloei te verseker. Our client, an...


  • Gauteng, Gauteng, South Africa Pro-Match Recruitment Full-time

    Sleutelverantwoordelikhede 1. Program- en Administratiewe Koördinering Koördineer die daaglikse administrasie en aanbieding van programme. Ondersteun die Skoolhoof met administratiewe en operasionele take. Bestuur programroosters, klaslyste en studenteregistrasies. Kommunikeer programveranderinge aan studente, dosente en ander belanghebbendes. Koördineer...

  • Debiteure Klerk

    7 days ago


    , South Africa HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department Full-time

    Ons kliënt,'n gevestigde en welbekende mediese praktyk in Ceres, is op soek is na 'n noukeurige Debiteure Klerk. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die effektiewe bestuur van pasiënte-rekeninge, die indiening van eise by mediese fondse, en die invordering van uitstaande gelde om 'n gesonde kontantvloei te verseker.Our client, an...


  • Pretoria, Gauteng, South Africa Promatch Recruitment Full-time

    Posbenaming: Senior Programadministrateur / Senior Program AdministratorLigging: Lynnwood, PretoriaWerksomgewing: Kantoor-gebaseer Oorsig ’n Gevestigde professionele opleidingsinstelling in Lynnwood is op soek na ’n Senior Programadministrateur om die effektiewe administrasie, koördinering en aanbieding van hul programme te bestuur.Die suksesvolle...


  • Tshwane (Pretoria), South Africa Werfnet Full-time

    Reference: PTA000521-DG -1Posbenaming: Senior Programadministrateur / Senior Program AdministratorLigging: Lynnwood, PretoriaWerksomgewing: Kantoor-gebaseer Oorsig ’n Gevestigde professionele opleidingsinstelling in Lynnwood is op soek na ’n Senior Programadministrateur om die effektiewe administrasie, koördinering en aanbieding van hul programme te...