drywer

20 drywer job listings in South Africa. Find daily updated positions from leading job boards.

  • Driver/ Drywer

    12 hours ago


    Pretoria, South Africa Werkie Full-time

    Introduction/ InleidingOur client is a leading South African swimming pool manufacturer and installer, specialising in the design, manufacturing, and installation of high-quality fibreglass and concrete swimming pools. The company operates its own manufacturing facility and focuses on delivering innovative, award-winning pool solutions with a strong...

  • Code 10 Driver

    1 week ago


    Rayton, Gauteng, Gauteng, South Africa Ligpos Full-time

    Ligpos - Pos Vakature: Kode 10 (C1) Leerling Vragmotorbestuurder POSBESONDERHEDE:Posbenaming: Kode 10 (C1) Leerling VragmotorbestuurderArbeidsveld: Vragmotorbestuur, LogistiekPlek: Groenteplaas in Rayton omgewingBeskrywing van die Pos:Soek jy 'n opwindende nuwe loopbaan? Ons is op soek na 'n betroubare en gemotiveerde individu om as Kode 10 Leerling...

  • Bestuurder / manager

    23 hours ago


    bloemfontein, free state, South Africa OVK - Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk Full-time R 650,000 Contract

    Minstens 2 jaar ondervinding in ‘n toesighoudende of bestuursrol; Bewese ondervinding in roetebeplanning, voorraadbeheer, personeel- en vloot bestuur; Goeie rekenaarvaardigheid en ervaring in AS400, voorraad- of pakhuisstelsels; Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Bloemfontein Kontrak : Permanente Sektor : Distribusiesentrum / Distribution Centre ...


  • bloemfontein, free state, South Africa OVK - Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk Full-time R 240,000 Contract

    Minstens 2–3 jaar toepaslike administratiewe ondervinding, verkieslik in logistiek, verspreiding, voorraad of krediteure/debiteure; Sterk rekenaarvaardigheid, veral in Microsoft Excel en ’n AS400 of voorraadstelsel; Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Bloemfontein Kontrak : Permanente Sektor : Distribusiesentrum / Distribution Centre Sluitingsdatum :...


  • Pretoria, South Africa Werkie Full-time

    Introduction / InleidingOur client is a well-established South African transport and logistics company specialising in freight forwarding, cross-border transportation, clearing, storage, and distribution solutions. With a strong focus on reliability, efficiency, and high service standards, the company provides tailored logistics solutions supported by an...


  • Bloemfontein, Free State, South Africa Oos Vrystaat Kaap Bedryf Bpk / Operations Full-time

    Kern doel van die pos:Om die Distribusiesentrum se administratiewe prosesse volledig, akkuraat en binne vasgestelde afsny tye af te handel, en betroubare dokument- en stelsel ondersteuning aan die operasionele span te lewer.Minimum Vereistes:Graad 12 met Rekeningkunde of ’n verwante administratiewe vak; ’n toepaslike administratiewe kwalifikasie is ’n...


  • Bloemfontein, Free State, South Africa Oos Vrystaat Kaap Bedryf Bpk / Operations Full-time

    Kern doel van die pos:Om volle verantwoordelikheid te neem vir die doeltreffende dag-tot-dagbestuur van OVK se Distribusiesentrum in Bloemfontein, met ‘n sterk fokus op dienslewering, voorraadbeheer, roete-uitvoering, mensebestuur, kostebeheer en verlies beperking.Minimum Vereistes:Graad 12; ‘n toepaslike kwalifikasie in logistiek, voorsieningsketting,...


  • Mpumalanga, South Africa Ligpos Full-time R 2,026 Contract

    Posadvertensie: Trekkerdrywer by Rau AgriArea: Warburton, Ermelo, Oos-TransvaalPosbenaming: TrekkerdrywerArbeidsveld: LandbouKort beskrywing van die pos:Die Klient is op soek na 'n toegewydde en energieke Trekkerdrywer om by ons span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal plaaswerk verrig, met 'n spesifieke fokus op die bestuur van trekkers. U sal ook...


  • Mpumalanga, KwaZulu-Natal, South Africa Ligpos (Pty) Ltd Full-time R 78,000 - R 123,000 Contract

    Posadvertensie: Trekkerdrywer by Rau Agri Area: Warburton, Ermelo, Oos-TransvaalPosbenaming: TrekkerdrywerArbeidsveld: Landbou Kort beskrywing van die pos: Die Klient is op soek na 'n toegewydde en energieke Trekkerdrywer om by ons span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal plaaswerk verrig, met 'n spesifieke fokus op die bestuur van trekkers. U sal...


  • Bloemfontein, Free State, FS, South Africa OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD Full-time

    **Kern doel van die pos:** **Om die Distribusiesentrum se administratiewe prosesse volledig, akkuraat en binne vasgestelde afsny tye af te handel, en betroubare dokument- en stelsel ondersteuning aan die operasionele span te lewer.** **Minimum Vereistes:** - Graad 12 met Rekeningkunde of ’n verwante administratiewe vak; ’n toepaslike administratiewe...


  • Bloemfontein, Free State, FS, South Africa OVK - Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk Full-time

    Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Bloemfontein Kontrak : Permanente Sektor : Distribusiesentrum / Distribution Centre Sluitingsdatum : Vrydag, 25 September 2026 Kern doel van die pos: Om die Distribusiesentrum se administratiewe prosesse volledig, akkuraat en binne vasgestelde... Doen Aansoek **Kern Doel Van Die...

  • Bestuurder / Manager

    2 weeks ago


    Bloemfontein, Free State, FS, South Africa OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD Full-time

    **Kern doel van die pos:** **Om volle verantwoordelikheid te neem vir die doeltreffende dag-tot-dagbestuur van OVK se Distribusiesentrum in Bloemfontein, met ‘n sterk fokus op dienslewering, voorraadbeheer, roete-uitvoering, mensebestuur, kostebeheer en verlies beperking.** **Minimum Vereistes:** - Graad 12; ‘n toepaslike kwalifikasie in...

  • Bestuurder / Manager

    2 weeks ago


    Bloemfontein, Free State, FS, South Africa OVK - Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk Full-time

    Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Bloemfontein Kontrak : Permanente Sektor : Distribusiesentrum / Distribution Centre Sluitingsdatum : Vrydag, 25 September 2026 Kern doel van die pos: Om volle verantwoordelikheid te neem vir die doeltreffende dag-tot-dagbestuur van OVK se... Doen Aansoek **Kern Doel Van Die Pos** **Om...