asb

18 asb job listings in South Africa. Find daily updated positions from leading job boards.

  • SAICA Clerk

    5 hours ago


    Roodepoort Settlement, Gauteng, South Africa PRR Recruitment Services Full-time

    My Klient gebasseer in Roodepoort is opsoek na SAICA klerke. Moet eie vervoer he, kan nog besig wees met Graad. Stuur asb CV, ID, bestuurs lisensie en puntestaat na zenda @ prrrecruitment.co.za

  • SAIPA Clerk

    5 hours ago


    Pretoria, Gauteng, South Africa PRR Recruitment Services Full-time

    My klient gebasseer in Monument Park, Pretoria is opsoek na SAIPA klerke. Moet eie vervoer he, kan nog besig wees met B.Com graad. Stuur asb jou CV, ID, Bestuurs Lisensie en Puntestaat na zenda @ prrrecruitment.co.za

  • SAIPA Clerk

    5 hours ago


    Pretoria, Gauteng, South Africa PRR Recruitment Services Full-time

    My klient in Monument Park is opsoek na studente - B.Com Accounting - wat belang sal stel om hulle SAIPA Artikels te begin. Stuur asb jou CV, Statement of Results, Bestuurs lisensie, ID na caden@prrrecruitment.co.za


  • Bellville, Western Cape, South Africa Badisa Charity Full-time

    Vredendal Tehuis vir Bejaardes, ’n program van Badisa, nooi aansoeke van ’n entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde Hoofverpleegkundige om by ons span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die handhawing van hoë gehalte verpleeg- en versorgingsdienste aan ouer persone asook die effektiewe leiding en bestuur van...


  • Cape Town, South Africa Estelle Nel Recruitment Full-time

    IntroductionHierdie is ’n langtermyngeleentheid vir ’n persoon met ’n sterk eienaarskapmentaliteit, praktiese bestuursvermoë en die dryfkrag om saam met die bestuurspan die boerdery volhoubaar vorentoe te neem. Die suksesvolle kandidaat moet homself in die omgewing wil vestig, verantwoordelikheid aanvaar en aktief bydra tot die groei, stabiliteit en...


  • Cape Town, South Africa Estelle Nel Recruitment Full-time

    Introduction'n Toonaangewende varsprodukte-onderneming in Suid-Afrika soek 'n bedryfshoof om by sy uitvoerende span aan te sluit, gebaseer in die Noord-Kaap. Moet Engels en Afrikaans lees, skryf en praat Email asb Word Doc CV na estelle3158@gmail.com of kontak my op 0823491762 Duties & Responsibilities  Die maatskappy is 'n sleutelspeler in die...

  • Plaas Sekuriteit

    7 days ago


    Vryheid, KwaZulu-Natal, South Africa Ligpos Full-time

    Plaas Sekuriteit BeampteOorsig'n Betroubare en gemotiveerde Plaas Sekuriteit Beampte om landboubedrywighede te beskerm. Hierdie is 'n unieke geleentheid om 'n deurslaggewende rol te speel in die veiligheid van eiendom en bates, en vereis 'n individu met 'n sterk sin vir verantwoordelikheid en integriteit.PosbeskrywingAs 'n Plaas Sekuriteit Beampte sal jy...


  • Pretoria, Gauteng, South Africa Ligpos Full-time

    NOU BESKIKBAAR: NAVRAE-BESTUURDER / AFSPRAAK-ORGANISEERDER (PREMIUM VENUE)Ligging: Pretoria-OosSalaris: R10 000 – R13 000 Basies + Winsgewende Aansporings (Gegrond op ondervinding)Postipe: Permanente aanstellingOor die Kliënt en die RolLigpos hanteer tans die eksklusiewe werwing vir ’n dinamiese en resultaatgedrewe Verkoops- & Omskakelingspesialis...


  • Mossel Bay, Western Cape, South Africa Ligpos Full-time R 104,000 Contract

    Posadvertensie: TLB OperateurArbeidsveld: Plant Hire / GrondverskuiwingKort beskrywing van die pos:‘n TLB Operateur is op soek na 'n gekwalifiseerde kandidaat om aan ons span te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bediening van die TLB, instandhouding daarvan, en ander verwante take in die plant hire en transportbedryf.Pos...


  • Mpumalanga, South Africa Ligpos Full-time R 2,026 Contract

    Posadvertensie: Trekkerdrywer by Rau AgriArea: Warburton, Ermelo, Oos-TransvaalPosbenaming: TrekkerdrywerArbeidsveld: LandbouKort beskrywing van die pos:Die Klient is op soek na 'n toegewydde en energieke Trekkerdrywer om by ons span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal plaaswerk verrig, met 'n spesifieke fokus op die bestuur van trekkers. U sal ook...

  • Kode 14 Trokdrywer

    7 days ago


    Cullinan, Gauteng, South Africa Ligpos Full-time

    Ligpos - Pos Vakature: Kode 14 Vragmotorbestuurder POSBESONDERHEDE:Posbenaming: Kode 14 (Kode EC) Swaar Vragmotor bestuurderArbeidsveld: LandbouArea: CullinanBeskrywing van die Pos:Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die langafstand en kortafstand bestuur van 'n kode 14 (EC) vragmotor vir die aflewering van blomme na verskillende kliënte of markte,...


  • Pretoria, Gauteng, GT, South Africa Techrepo.co.za Full-time

    **Job Description** About the Role To manage the Regularity Audit plan for NT, ASB, IRBA and GTAC in accordance with the planned regularity audit methodology. Re-Advertisement, Applicants who applied previously must re-apply. **Responsibilities** - Strategic leadership and stakeholder management: - Audit Process-Risk assessment, audit plan,...