algemene administrateur

16 algemene administrateur job listings in South Africa. Find daily updated positions from leading job boards.

  • Gauteng, South Africa Werfnet Full-time R 223,000 - R 335,000 Contract

    Mediese Ontvangsdame | Administrateur Posligging: Midstream Salaris: R20 000 CTC - R30 000 CTC (afhangend van ervaring) Oorsig ’n Gevestigde en professionele mediese praktyk in Midstream is op soek na ’n professionele, georganiseerde en rekenaarvaardige Mediese Ontvangsdame | Administrateur om by hul gespesialiseerde praktyk aan te sluit. Die praktyk...

  • gauteng, za, Gauteng Werfnet Full-time

  • JHB - Northern Suburbs, South Africa Werfnet Full-time R 18,000 Temporary

    Reference: PTA000763-AO-1 Senior Administrateur / Senior Administrator Middelvlak tot Senior Administratiewe Posisie Ligging: SandtonSalaris: R18 000 – R25 000 per maand, onderhandelbaar Oor die pos ’n Professionele firma is op soek na ’n georganiseerde, detailgerigte en verantwoordelike Finansiële en Groepadministrateur om by hul span aan te...

  • Pretoria, South Africa Werkie Full-time

    Introduction / InleidingDo you want to make a difference in people’s lives while building valuable career skills? With full training provided, you’ll have the support needed to build your skills and succeed from day one. More about the company Our client is a professional financial services provider operating in the debt counselling and debt management...

  • Gauteng, South Africa Werfnet Full-time R 201,000 - R 279,000 Contract

    Senior Administrateur / Senior AdministratorMiddelvlak tot Senior Administratiewe PosisieLigging: SandtonSalaris: R18 000 – R25 000 per maand, onderhandelbaarOor die pos’n Professionele firma is op soek na ’n georganiseerde, detailgerigte en verantwoordelike Finansiële en Groepadministrateur om by hul span aan te sluit.Die suksesvolle kandidaat sal...

  • Gauteng, South Africa Werfnet Full-time R 223,000 - R 335,000 Contract

    Werfnet in Midstream, Gauteng soek ’n Mediese Ontvangsdame | Administrateur met sterk administratiewe vaardighede. Die rol sluit pasiëntafsprake, skanderings en kommunikasie met die mediese span in.Vereistes sluit 4+ jaar ervaring in ’n soortgelyke mediese ontvangs- of administratiewe rol en vaardigheid in algemene administratiewe stelsels in. Salaris...

  • gauteng, za, Gauteng Werfnet Full-time

    Werfnet in Midstream, Gauteng soek ’n Mediese Ontvangsdame | Administrateur met sterk administratiewe vaardighede. Die rol sluit pasiëntafsprake, skanderings en kommunikasie met die mediese span in.Vereistes sluit 4+ jaar ervaring in ’n soortgelyke mediese ontvangs- of administratiewe rol en vaardigheid in algemene administratiewe stelsels in. Salaris...

  • JHB - Southern Suburbs, South Africa Werfnet Full-time R 10,000 Temporary

    Reference: PTA000718-DG -1Posbenaming: Aankope-administrateur/ Procurement Administrator Ligging: Silver Lakes, Pretoria-OosWerksomgewing: Kantoor-gebaseer Oorsig ’n Geleentheid is beskikbaar vir ’n georganiseerde en syfervaardige Aankope-administrateur om bestellings namens ’n myn by bestaande verskaffers te hanteer. Die ideale kandidaat beskik oor...

  • Centurion, Gauteng, South Africa Promatch Recruitment Full-time R 20,000 Temporary

    Mediese Ontvangsdame | AdministrateurPosligging: MidstreamSalaris: R20 000 CTC - R30 000 CTC (afhangend van ervaring) Oorsig ’n Gevestigde en professionele mediese praktyk in Midstream is op soek na ’n professionele, georganiseerde en rekenaarvaardige Mediese Ontvangsdame | Administrateur om by hul gespesialiseerde praktyk aan te sluit. Die praktyk fokus...

  • Mpumalanga, South Africa Promatch Recruitment Full-time R 10,000 Temporary

    Posbenaming: HR-Administrateur/ HR AdministratorLigging: WitbankWerksomgewing: Kantoor-gebaseerd Oorsig ’n Gevestigde maatskappy in Witbank is op soek na ’n jong en energieke HR-Administrateur wat graag wil leer, ontwikkel en binne die menslikehulpbron-omgewing wil groei.Die ideale kandidaat is georganiseerd, rekenaarvaardig en bereid om nuwe vaardighede...

  • Administrator

    1 month ago

    Centurion, Gauteng, South Africa Promatch Recruitment Full-time

    ADMINISTRATEUR – WERKTUIGKUNDIGE WERKSWINKEL’n Goed gevestigde werktuigkundige werkswinkel is op soek na ’n ervare en georganiseerde Administrateur om by hul span aan te sluit.Die ideale kandidaat moet ten minste 5 jaar administratiewe ervaring hê. Ervaring in ’n werktuigkundige, motor- of werkswinkelomgewing sal ’n groot voordeel wees. Ervaring...