No more applications are being accepted for this job
Kwaliteit- en Produktiwiteit Bestuurder
Found in: Talent ZA C2 - 3 weeks ago
Ceres, South Africa
HR Management & Support Services (Pty) Ltd ta The HR Department
Full time
Ons kliënt, Eselfontein Boerdery (Edms) Bpk, ‘n gevestigde Boerdery (13km buite Ceres) het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n Kwaliteit- & Produktiwiteit Bestuurder. Die posisie rapporteur direk aan die Landgoedbestuurder & Eienaar van die besigheid. Die doel van die posisie is om die optimale produktiwiteit en kwaliteit met menslike hulpbronne te verseker.
VEREISTES:
- 5 – 10 jaar ervaring in vrugte produksie & mensebestuur
- ‘n Toepaslike tersiêre kwalifikasie
- Uitstekende kennis van boord aksies & -manipulasie
- Uitstekende waarnemings vermoë, met die identifisering van foute
- Xhosa-magtig sal in die kandidaat se guns tel
- Uitstekende menseverhoudinge & kommunikasievaardighede
- Detail georiënteerd
- Moet rekenaar vaardig wees
VERANTWOORDELIKHEDE:
- Bestuur produktiwiteit & kwaliteit van alle spanne
- Bestuur & handhaaf van goeie menseverhoudinge
- Daaglikse span prestasie verwerking & rapportering
- Doelwitbeplanning
- Probleme & foute identifiseer & die regstel daarvan
- Verhoog & handhaaf standaarde van spanne
Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Maart 2024
Diensaanvaarding: 8 Julie 2024
Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.
Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013