Tegnikus
5 days ago
Is jy hardwerkend, pligsgetrou, eerlik en opreg?
Besigheid met 30 jaar ondervinding in hulle bedryf is opsoek na ‘n geskikte kandidaat.
Geen kansvatters nie.
Geskikte kandidaat moet oor die volgende beskik:
- Basiese ondervinding in algemene nutswerk
- Graad 10 of soortgelyke kwalifikasie.
- Betroubaar en onafhanklik kan werk.
- Moet ‘n bestuurslisensie besit - kode 08 of hoër
- Afrikaans en Engels magtig.
- Kandidaat met kennis in volgende sal voordeel kry:
- Basiese Sweiswerk
- Basiese kardiens en onderhoud
- Basiese elektriese “fout opspoor”
- Basiese alarm, rekenaarkennis
Kandidaat moet in Witbank of Middelburg area woon.
Pakket sluit in besigheidsvoertuig/petroltoelaag /selfoon/skootrekenaar..
Begin salaris : R 10 000.00 plus ander moontlike voordele na 2-6 maaande op diens.
Pay: From R10 000,00 per month
Work Location: In person