Werkswinkel Voorman
6 days ago
**Werkswinkle Voorman**
R20 - 25 000 per month
**Stellenbosch**
Ons kliënt het ‘n vakante pos as Werkswinkel Voorman in Lynedoch, Stellenbosch. Die maatskappy se sukses in besigheid word bepaal deur hulle kwaliteit van produk asook kwaliteit van diens. Hierdie persoon is daagliks verantwoordelik vir toesig, opleiding en kwaliteitbeheer van die instandhouding en skoonmaak werkswinkel waardeur alle produk rol wat van klante terug gestuur word.
Voorgestelde kwalifikasie: Gereedskapmaker, ketelmaker, passer/draaier of “millwright”
Manlik 25 jaar oud +
Tweetalig Afrikaans dominerend/Engels. Inheemse taal sal voordelig wees
Ekstrovert
Sterk kommunikasie vaardighede
Natuurlike ingesteldheid op tegniese kwaliteit en afwerking van werk (Produk en diens)
Netheid in eie voorkoms en in werkomgewing
Goeie menseverhoudings vorm en in stand hou
Stiptelik en betroubaar. Doen altyd dit wat ek onderneem
Spanspeler en spanleier
Selfrespek en respek vir minderes en meerderes
Vermoë om onafhanklik te kan werk
Goed onder druk werk
Belangstelling in mens-opleiding en vaardigheid/kennis oordrag
Effektiewe delegering van take en verantwoordelikhede
Rolmodel vir spanlede
Sterk organisatoriese en koördinering vaardighede
Sistematies
Doeltreffend en effektief werk
Pro-aktiewe denke en beplanning
Goeie probleemoplossing-vaardighede / Wil mense help
Basiese vaardigheid in Word & Excel
Proaktiewe denke
Sterk leierskap
Self gemotiveerd / Skep jou eie toekoms
Bereidheid om die ekstra myl te loop met die span
**CV must include the following or will not be processed**:
**Full CV **with all dates - e.g. Jan 2015 - Jul 2018 (not just year**)**
**Reasons for leaving each position**
Both High School & Tertiary Education must have the year completed and the institution name
Your current notice period (1 Calendar month or 30 days)
Your current salary package including benefits (CTC) if unemployed then your previous one.
A head and shoulders picture (Can use LinkedIn one if suitable)
CV and a recent salary slip
**Salary**: R20,000.00 - R25,000.00 per month
Application Question(s):
- Have read, and complied with CV requirements?
CV will NOT be processed if information is missing.
**Experience**:
- Werkswinkel Voorman: 3 years (required)
**Language**:
- Afrikaans (required)