Trok Bestuurders

7 days ago


Bellville, South Africa AMS PERSONNEL GROUP Full time

**Ons klient in Bellville, is dringend opsoek na trok bestuurders vir ‘n nuwe glas fabriek wat binnekort oopmaak. Die kandidaat moet ‘n Kode 10/14 lisensie asook ‘n geldige PDP besit.**

**Minimum Vereistes, Ondervinding en Kwalifikasies**:
**Geldige Kode 10/14 lisensie.**

**PDP lisensie noodsaaklik.**

**Minimum van 3 jaar ervaring as trok bestuurder sal voordelig wees.**

**Goeie kommunikasie vermoëens (Afrikaans en Engels).**

**Moet onafhanklik en in groepsverband kan saamwerk.**

**Moet goeie mense verhoudings kan handhaaf.**

**Moet pligsgetrou en hardwerkend wees.**

*
Ervaring as werker in ‘n glas fabriek sal voordelig wees.
*
*
Verwysings moet verskaf word (sal gekontak word).

Salaris sal tydens die onderhoud bespreek word.
*

**Job Types**: Full-time, Permanent

COVID-19 considerations:
INTERVIEWS DONE VIA WHATSAPP.
PLEASE MAKE SURE ALL CONTACT DETAILS ARE CORRECT ON YOUR CV.

Ability to commute/relocate:

- Bellville, Western Cape: Reliably commute or planning to relocate before starting work (preferred)

License/Certification:

- Heavy-vehicle drivers licence (preferred)