Au Pair Posisie in Brackenhurst

5 days ago


Alberton, South Africa Active Kids Tutor and Au Pair Agency Full time

AU PAIR
BRACKENHURST

**REF: AKTA51**

AU PAIR VEREISTES
- Moet Afrikaans wees
- Moet eie voertuig besit
- Noodhulp is voordelig
- Vorige ondervinding is voordelig
- Slegs vroulike kandidate
- Slegs nie-rokers
- Perfekte posisie vir 'n student
- Langtermyn posisie
- Kandidate moet 20-26 JAAR of ouer wees

**BELANGRIKE INLIGTING**
- Kinders is 13 en 9 jaar oud
- Familie woon in Brackenhurst
- Skool is in Brackenhurst
- Werksure: Ma. - Do. naskool - 17:30 en Vr. naskool-17:00
- Minimum van 12 ure per week
- Petrol sal bespreek word in onderhoud

**VERPLIGTINGE**
- Tel kinders op by skool en vat huistoe
- Neem kinders na buitemuurse aktiwiteite
- Toesig hou oor huiswerk
- Seker maak kinders se huiswerk en skoolwerk is voltooid
- Help met eksamen voorbereiding, toesprake en buitemuurse oefeninge
- Maak middagete vir kinders
- Werk tydens skoolvakansies

**Job Type**: Permanent

**Salary**: R85.00 per hour



  • Alberton, South Africa Active Kids Tutor and Au Pair Agency Full time

    Doen aansoek by Active Kids Tutor & Au Pair Agency vir hierdie amazing Au Pair posisie. **Vereistes** - Kandidaat moet vlot Afrikaans en Engels wees - Moet eie voertuig besit (geldige lisensie is 'n MOET) - Vorige ondervinding is voordelig - Noodhulp is voordelig - Kandidaat moet kan swem - Slegs vroulike kandidate - Langtermyn posisie - Kandidate moet...


  • Alberton, South Africa Active Kids Tutor and Au Pair Agency Full time

    AU PAIR RANDHART/ELANDSHAVEN **REF: AKTA44** AU PAIR VEREISTES - Moet Afrikaans wees - Moet eie voertuig besit - Noodhulp is voordelig - Vorige ondervinding is voordelig - Slegs vroulike kandidate - Perfekte posisie vir 'n student - Langtermyn posisie - Kandidate moet 20 jaar of ouer wees **BELANGRIKE INLIGTING** - Kinders is 9 en 6 jaar oud - Familie woon...