Librarian

1 week ago


Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

Duties/Pligte- Verantwoordelik vir die bestuur van tydskrifintekeninge.- Verantwoordelik vir die administrasie, instandhouding en toeganklikmaking van gedrukte en elektroniese tydskrifte en kleiner elektroniese tydkskrifpakkette.- Verantwoordelik vir toesighouding oor operasies soos genoem hierbo en raadgewing met betrekking tot hierdie operasies.- Verantwoordelik vir die katalogisering van tydskrifte en databasisse.- Mede-verantwoordelik vir die operasionele bestuur van die tydskrifkomponent in die Afdeling.- Mede-verantwoordelik vir die bestuur van die tydskrifbegroting.- Die bestuur van subskripsie-evalueringsprosesse.- Toesighouding oor die Afdeling in die afwesigheid van die Hoof van die Afdeling.- Die lewering van kliëntediens en hantering van navrae met betrekking tot toegang tot elektroniese hulpbronne.Responsible for managing serials subscriptions.-
- Responsible for the administration, maintenance, and making accessible of printed and electronic journals and smaller electronic journal packages.-
- Responsible for overseeing operations mentioned above, and for advising on these operations.-
- Responsible for the cataloging of serials and databases.-
- Jointly responsible for the operational management of the serials component of activities in the Division;-
- Jointly responsible for managing the serials budget.-
- Managing subscription evaluation processes.-
- Supervising the Division in the absence of the Head of the Division.-
- Providing client service and handling queries relating to accessing electronic resources.Job Requirements/Pos Vereistes- 'n Baccalaureusgraad in Biblioteek
- en Inligtingwetenskap,
- **_OF_** 'n baccalaureusgraad plus 'n diploma in Biblioteek
- en Inligtingwetenskap,
- **_OF_** 'n BInf-graad.- Minstens drie jaar toepaslike ervaring in 'n akademiese biblioteek.- Bewese ervaring in die hantering van finansiële transaksies en dokumente, die bestuur van wisselkoerse en begrotings.- Bewese ervaring in 'n omgewing wat n hoë vlak van akkuraatheid en aandag aan detail vereis.- Ervaring van e-bronne en die toeganklikheidsmaking daarvan.- Ervaring in die gebruik van die hulpmiddels om e-bronne toeganklik te maak, bv., Ebsco Full
- Text Finder.- Uitstekende rekenaargeletterdheid, veral met betrekking tot Excel.- Ervaring van 'n geïntegreerde biblioteekstelsel.- Uitstekende interpersoonlike en spanwerkvaardighede.A bachelors degree in Library and Information Science,
- **_OR_**
***a bachelors degree plus a diploma in Library and Information Science,
- **_OR_**
***a BInf degree.-
- At least three years relevant experience in an academic library.-
- Proven experience in handling financial transactions and documents, managing exchange rates and budgets.-
- Proven experience in an environment requiring a high level of accuracy and attention to detail.-
- Experience of e-resources and making them accessible.-
- Experience in using the tools to make e-resources accessible, e.g., Ebsco Full-Text Finder.-
- Excellent computer literacy, especially in Excel.-
- Experience working on an integrated library system.-
- Excellent interpersonal and teamwork skills.Recommendation/Aanbeveling- Ervaring in die gebruik van die Alma-biblioteekstelsel.Experience of using the Alma library system.


  • Junior Librarian

    6 days ago


    Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte- Providing support to the Manager: Electronic Resources in managing the e-resource collection of the library;- Responsible for tasks related to the administration of e-resources and e-journal packages;- Periodically checking access to titles in the e-journals packages;- Troubleshooting e-resources access problems reported by clients;- Arranging...

  • Junior Librarian

    2 days ago


    Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte- Die lewering van kliëntediens aan kliënte van die Leersentrum en Innovasieruimte.- Digitale en inligtingsvaardigheidsopleiding en die ontwikkeling van generiese e-leerprogramme.- Ondersteuning en samewerking met Biblioteek IT rakende die instandhouding en toets van toerusting en nuwe profiele vir rekenaars in die Leersentrum...


  • Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte- Lewering van kliëntediens met inbegrip van algemene navrae, die opleiding van kliënte oor hoe om die biblioteekwebblad te gebruik en hoe om items in die Biblioteek te vind.Uitreikings, hernuwings en terugbesorgings van biblioteekmateriaal en uitvoering van ander administratiewe en diensleweringspligte.- Dokumentleweringspligte, byvoorbeeld...


  • Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte- Verskaf inligting en ondersteuning in n navorsingsdatabestuursomgewing.- Koördinering en fasilitering van navorsingsdatabestuursopleiding, -werkswinkels en -webinare.- Bemarking van en voorspraak vir navorsingsdatadienste.- Bevordering van vennootskappe ter ondersteuning van navorsingsdatadienste.- Kurasie en bewaring van data deur die...


  • Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte- Providing information services and research support, specialising in Llaw and Ttax at the School of Accountancy.- Digital and information literacy skills training, generic client training and the creation of e-learning programmes.- Involved in collection development.- Liaising, building relationships, communicating and marketing.- Project...


  • Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte- The incumbent is responsible for the circulation section of the Engineering and Forestry Library with all the related administrative duties attached to the Division.- Providing general information service to clients.- Assisting with interlibrary loan duties.- Postings on social media and plasma screens.- Various other general administrative...


  • Stellenbosch, South Africa Stellenbosch University Full time

    Duties/Pligte- Administration of digital repository platforms.- Administration of the e-journal management platform.- Training and providing guidance to relevant user communities.- Advocacy and support for open access initiatives.- General administrative duties.Administrasie van digitale bewaarplekke.- Administrasie van die e-joernaal bestuursplatform.-...