Proffessional Nurse

2 weeks ago


Franschhoek, South Africa ACVV FLEUR DE LIS Full time

**VEREISTES/REQUIREMENTS**:
Geldige SANC registrasie / Valid SANC registration

Geldige Bestuurders lisensie / Valid Driver’s license

5-dag week / 5-day week

Goeie menseverhoudings / Good human relations

Polisieklaring / Police clearance

**AANBEVELING / RECOMMENDATION**

Kennis en ervaring van Tehuis vir Bejaardes / Knowledge and experience of Old Age Home.

**PLIGTE/DUTIES**:
Administratiewe pligte | Administrative duties

Bestuur van versorgingspersoneel | Management of carers

Bestel / nagaan van inwoner medikasie | Checking/ordering of patient medication

Daaglikse verpleegpligte | Daily nursing care

Daaglikse verpleegbestuur van Tehuis | Daily nursing management of Home

Toelatings tot tehuis | Admissions to Home

Voorraad bestel / beheer | Stock ordering / managing

Personeelopleiding / Staff training

Stuur CV, registrasie en salaris verwagtinge / Send CV, registration, and salary expectation

NAVRAE / ENQUIRIES Anita Gouws

SLUITINGSDATUM / CLOSING DATE 17 NOVEMBER 2025

**Job Types**: Full-time, Permanent

Work Location: In person