Head Sister
6 days ago
Western Cape
,
Strand
(Market related)
(Negotiable)
Gesoek Ervare Hoof Suster met bestuurs agtergrond
Hoof Suster
Pakket: Onderhandelbaar afhangende van jou ervaring
‘n Energievolle en self-motiverende individie word benodig vir ‘n noodsaaklike dienslewering by ‘n belangrike instansie.
Kwalifikasie:
Voltooide Professionele Verpleegkundige “Registered Nurse” kwalifikasie
Vereiste Ervaring:
- Bestuurs ervaring
- Ten minste 5 jaar ervaring van bejaardesorg
- Goeie kommunikasie vaardighede
- Kliniese kundigheid
- Ervaring van Dissiplinêre verhore
Hoedanighede:
- Die vermoë om onder druk te werk
- Die vaardigheid om op jou eie te werk en as deel van ‘n span
- Goeie kommunikasie vaardighede in Afrikaans en Engels
- Deeglikheid
- Oplettenheid
- Hardwerkend
- Beleeft
Kom maak ‘n verskil en geniet jou werk terdeë.
For more information please contact:
Marian Olivier