Junior Electrician
5 days ago
**BESONDERHEDE VAN POS**
- ** Posbenaming**: Junior Elektrisien
- ** Arbeidsveld**: Konstruksie
**Kort beskrywing van pos**: Algemene elektriese installasie en onderhoud.
**Besoldiging**:R52.87 / uur
**Pos pligte en sleutelwerksaamhede**:
- Elektrisien
- Elektriese vakleerling
- Voertuig bestuur
- Algemene elektriese installasie, onderhoud en foutsporing
- Moet vir homself kan dink
- Pligsgetrou
- Self beginner
- Trots op sy werk
- Betyds
- Neem verantwoordelikheid
- Spanwerker
- Spanleier
- Afrikaans praat, lees en skryf
- Engels praat, lees en skryf
- Nie hoogtevrees nie
- Goeie gesondheid
- Verstaan rangorde en respekteer sy seniors
**Kandidaat vereistes**: Die Kliënt verwag dat die Werknemer sal voldoen aan die volgende vermoëns, vaardighede, kwalifikasies en opleiding:
**Kritiese vereistes**:
- Elektriese kwalifikasies
- Voertuig bestuurslisensie
- Afrikaans en Engels vaardig
- Pligsgetrou
- Netjies
- Span werker
- Nie rasisties
**Voordelige vereistes**:
- Reeds Ambagstoets geskryf
**Spesifieke verbode aspekte**:
- Nie-roker
- Geen kriminele rekord
- Moet sober gewoontes hê
**Werksure en Werksdae**:
- Gewone werksure: 07:00 - 16:30, Maandag tot Vrydag
- Soms oortyd en soms Saterdae
**Verlof**:
- Gewone jaarlikse verlof: 1 dag vir elke 17 dae gewerk
- Siekverlof: Geen
- Gesinsverlof: Geen
**ENDDATUMS**
- ** Enddatum van kontrak**:3 Desember 2024
- ** Frekwensie van besoldiging**: Einde van die maand
- ** Hernuwingsopsie van kontrak**: Moontlik tot einde Desember, maar nie seker nie.
**JOB DETAILS**
- ** Job Title**: Junior Electrician
- ** Field of Work**: Construction
**Brief Job Description**: General electrical installation and maintenance.
**Renumeration**: R52,87 / hour
**Job Duties and Key Responsibilities**:
- Electrician
- Electrical apprentice
- Vehicle driving
- General electrical installation, maintenance, and troubleshooting
- Must be able to think for oneself
- Reliable
- Self-starter
- Proud of their work
- Punctual
- Takes responsibility
- Team player
- Team leader
- Fluent in Afrikaans (speaking, reading, writing)
- Fluent in English (speaking, reading, writing)
- No fear of heights
- Good health
- Understands hierarchy and respects superiors
**Critical Requirements**:
- Electrical qualifications
- Vehicle driving license
- Proficient in Afrikaans and English
- Reliable
- Neat
- Team worker
- Non-racist
**Preferred Requirements**:
- Already passed trade test
**Specific Prohibited Aspects**:
- Non-smoker
- No criminal record
- Must have sober habits
**Working Hours and Days**:
- ** Working Hours and Days**:
- Regular working hours: 07:00 - 16:30, Monday to Friday
- Occasionally overtime and sometimes Saturdays
**Leave**:
- Regular annual leave: 1 day for every 17 days worked
- Sick leave: None
- Family leave: None
**END DATES**
- ** End Date of Contract**:
December 3, 2024
**Frequency of Payment**:
End of the month
**Contract Renewal Option**:
Possible until the end of December, but not certain.