Instandhoudings Beampte

18 hours ago

Pretoria, Gauteng, South Africa All Storage Full time
Posbeskikbaarheid

Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n manspersoon wat ons instandhoudings afdeling kan help ondersteun.

Verwante Vaardighede
  • Energieke en gesonde persoon
  • Geldige bestuurderslisensie
  • Aankope en self-ry met maatskappy voertuig
  • Toesig oor werkers
  • Herstelwerk
  • Basiese instandhouding kennis
  • Hande-werk
  • Opdragte van bestuur uitvoer
Reëls en Voorvereistes

Ons vereis 'n hardwerkende, eerlike en betroubare persoon met eie vervoer. Kriminele rekord sal nagegaan word en ons vereis 'n klaring sertifikaat van die SAP.

Geen telefoniese onderhoude sal gevoer word nie.

  • Pretoria, Gauteng, South Africa All Storage Full time

    PosbeskikbaarheidOns het 'n pos beskikbaar vir 'n manspersoon wat ons instandhoudings afdeling kan help ondersteun.VerantwoordelikhedeAankope helpMaatskappy voertuig ry tussen takkeToesig hou oor werkersHerstelwerk doenBasiese instandhouding kennisMet sy hande werkOpdragte van bestuur uitvoerVereistesEnergieke en gesonde persoonGeldige...

  • Pretoria, South Africa All Storage Full time

    Ons het 'n pos beskikbaar vir 'n manspersoon wat ons instandhoudings afdeling kan help ondersteun. Energieke , gesonde persoon benodig met geldige bestuurderslisensie. ( kode 10 of 14 sal 'n pluspunt wees). Die geskikte kandidaat sal help met aankope, self ry met maatskappy voertuig tussen die takke in die omgewing. Toesig hou oor werkers en self ook...