Kwaliteit Administrateur
1 day ago
Salarisverwagting: R10 000 (CTC)
Maatskappy Oorsig:
Ons kliënt is 'n toonaangewende maatskappy in die konstruksie- en instandhoudingsbedryf, met 'n sterk fokus op elektriese dienste en 'n groeiende teenwoordigheid in die loodgietersmark.
Jobbeskrywing:
Ons soek iemand met 'n passie vir administrasie en organisasie om ons te help om ons administratiewe prosesse vinnig en doeltreffend te stroomlyn. Die werknemer sal verseker dat alle spanne oor die nodige voorraad beskik, bied gereelde terugvoer aan kliënte om kliëntetevredenheid te verseker, en hanteer en hou rekord van jobcards.
Vereistes:
Sterk rekenaarvaardigheid, goeie interpersoonlike verhoudings, sterke persoonlikheid met selfvertroue en die vermoë om onafhanklik te werk.
Benoemingsproses:
As jy ingesluit word by ons Maatskappy, sal jy deel wees van 'n span wat daartoe verbind is om uitnemendheid te lewer. Ons waardeer kreatiewe oplossings, 'n toewyding tot uitnemendheid en 'n geesdrif om saam te werk om ons maatskapby se doelwitte te bereik.
-
Pretoria, South Africa Werksmag Consilium Pty Ltd Full timeBemarkings Administrateur Ons kliënt is 'n toonaangewende verskaffer van industriële en landbou-oplossings in Suid-Afrika, met 'n sterk fokus op innovasie, kwaliteit, en klanttevredenheid. Met dekades se ervaring in die bedryf, het hulle 'n uitstekende reputasie opgebou as 'n betroubare verskaffer van plastiese pype, tenks, fittings, en soortgelyke...
-
IT Administrateur/ IT Administrator
2 days ago
Pretoria, South Africa Werksmag Consilium Pty Ltd Full timeTegniese en Administratiewe Stelselsbeampte Ons kliënt is 'n toonaangewende vervoer en logistieke maatskappy wat n verskeidenheid van prokukte regoor Suid-Afrika vervoer. Hulle is trots op die lewering van uitmuntende kwaliteit, doeltreffendheid, en 'n hoë vlak van kliëntediens. Die maatskappy is ten volle toegewy aan die bevordering van die vaardighede...