Inbelsentrum Agent

2 weeks ago


Pretoria, South Africa Agribonus Full time

**Persoonlike eienskappe**:
Stiptelik |Uitstekende begrip / ervaring van die lewering van goeie kliëntediens aan ‘n kliënt |Hoë mate van geduld & selfversekerdheid | Betroubaar & professioneel |Die vermoë om goed onder druk te werk | Besit die vermoë om probleme op te los en aan te pas | Sperdatums handhaaf | Lojaal wees teenoor werkgewer | “GO GETTER”

**Vereistes**:
Senior Sertifikaat (Graad 12) |Uitstekende mondelinge & skriftelike kommunikasievaardighede in beide Afrikaans & Engels |Rekenaargeletterdheid (Microsoft Office - Excel, Word, Outlook) |Uitstekende telefoonetiket |Geen kriminele / kredietrekord |Eie vervoer sal ‘n voordeel wees Uitstekende gesondheid (geen onderliggende siektes)

**Verantwoordelikheid**:
Data vaslegging & verwerking | Ontvang oproepe van kliënte |Hanteer kliënt probleme & navrae Verduidelik prosesse aan kliënte en help hulle waar nodig |Werk in ‘n span |Hanteer vertroulike inligting

Stuur jou CV met foto, matrieksertifikaat en salaris verwagting aan:
Application Question(s):

- Do you speak Afrikaans?
- What is your salary expectation?