Landboutegnikus / Agricultural Technician

2 weeks ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**AGRICULTURAL TECHNICIAN
**PRECISION FARMING LICHTENBURG**

**Purpose of the position**:
services in the agricultural industry, as well as supporting the Precision Farming division in relation
to soil sampling.

**The responsibilities of the position include the following: **

Providing drone services to external customers

Maintaining Precision Farming’s drone fleet

Complying with SACAA's requirements to offer commercial drone services

Marketing and demonstrating drone services to customers at functions and direct customer
engagements

Providing support to internal departments in relation to crop monitoring with drones

Capturing of soil samples on digital platforms

Surveying of fields/farms as required internally and externally.

**Minimum requirements: **

A Grade 12 certificate.** **

**The following will serve as a recommendation: **

Valid code EC driving license** **

Valid RPL (Remote Pilot License)***

**Skills: **

Effective interpersonal and communication skills

A studious and inquisitive nature

Excellent administrative and organisational skills

Reliability, goal driven and sense of responsibility
- Training for the EC and RPL licenses will be provided if required.- disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**LANDBOUTEGNIKUS
**PRESISIEBOERDERY LICHTENBURG**

**Doel van die pos**:
Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die vervulling van operasionele behoeftes met
betrekking tot die aanwending van hommeltuigdienste in die landboubedryf, sowel as
ondersteuning van die Presisieboerdery-afdeling met betrekking tot die neem van grondmonsters.

**Die verantwoordelikhede van die pos sluit die volgende in: **

Verskaffing van hommeltuigdienste aan eksterne kliënte** **

Onderhoud van Presisieboerdery se hommeltuigvloot** **

Voldoening aan SABLO se vereistes om kommersieel hommeltuigdienste aan te bied** **

Bemarking en demonstrasie van hommeltuigdienste aan klante by funksies en direkte
klanteskakelings** **

Verskaffing van ondersteuning aan interne departemente ten opsigte van gewasmonitering
met hommeltuie** **

Vaslê van grondmonsters op digitale platforms** **

Opmeet van lande/plase soos intern en ekstern benodig.**
**Minimum vereistes: **

'n Gr.12-sertifikaat.** **

Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels.***

**Die volgende sal as aanbeveling dien: **

Geldige EC-kode bestuurslisensie** **

Geldige RPL-lisensie (Remote Pilot License)**
**Vaardighede: **

Doeltreffende interpersoonlike
- en kommunikasievaardighede.

Leergierigheid en voortdurende opskerp van kennis.

Uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighede.

Betroubaarheid, doelgedrewenheid en sin van verantwoordelikheid.
- _Opleiding vir die EC- en RPL-lisensies sal voorsien word indien nodig._
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_21 April 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir ʼn _
- onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op _
- Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met _
- gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._



  • Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

    **APPRENTICE **MECHANISATION LICHTENBURG **PURPOSE OF POSITION**: The incumbent will assist and support technicians with repairs on agricultural equipment. **QUALIFICATIONS AND REQUIREMENTS: ** Grade 12; Valid driver's license; Willingness to work irregular hours at certain times. **KNOWLEDGE AND EXPERIENCE: ** Driven to achieve...