Plaas Produksiebestuurder Sitrus en Steenvrugte

2 weeks ago


Bloubergstrand, South Africa Headspace Global Full time

Plaas Produksiebestuurder/Sitrus en Steenvrugtebestuurder

Ons het ‘n opwindende posisie met blootstelling aan verskeie gewasse vir iemand met ‘n passie vir mense en die boerdery aspek van ‘n besigheid

Vereistes:

- ’n Graad in ’n toepaslike studierigting
- Minstens 5 jaar ervaring in sitrus
- Werkskennis van vrugteproduksie, organisasievaardighede, tydsbestuurvaardighede, toesighoudende vaardighede
- Kennis van steenvrugte sal tot jou voordeel strek
- Moet onder druk kan werk en presteer

Verantwoordelikhede:

- Personeelbestuur en -ontwikkeling
- Bestuur van produksie-eenheid
- Hantering van oudits
- Bestuur van daaglikse plaasaktiwiteite
- Begrotingsbestuur/Kostebestuur
- Bestuur van bemestings
- en plaagbeheerprogramme
- Skedulering van besproeiing
- Admin