Winkelbestuurder / Retail Manager

3 weeks ago


Gerdau, South Africa NWK Limited Full time

**RETAIL MANAGER
**RETAIL GERDAU
**Purpose of the position**:
The incumbent is responsible for the ongoing management and administration of the
shop.

**Responsibilities will include the following: **

Controlling purchases

Sales and marketing

Stockholding

Budgeting

Personnel management

Relevant general administrative tasks

Risk management

**Minimum requirements**:

Grade 12 certificate

Tertiary qualification will be beneficial

At least six (6) years’ retail businesses experience

Fully bilingual in Afrikaans and English.

**Skills: **

Ability to lead a team

Detail-oriented

Responsible and reliable

Results-driven

Displays resilience- the purpose of the Employment Equity Act and gives preference to applicants from the nominated _
- the position. _

**WINKELBESTUURDER
**RETAIL GERDAU
**Doel van die pos**:
Die posbekleër is verantwoordelik vir die deurlopende bestuur en administrasie van die
winkel.

**Verantwoordelikhede sal die volgende insluit**:

Beheer oor aankope

Verkope en bemarking

Voorraadhouding

Opstel van begrotings

Personeelbestuur

Relevante algemene administratiewe take

Risikobestuur

**Minimum vereistes: **

Gr. 12-sertifikaat

Tersiêre kwalifikasie sal voordelig wees

Minstens ses (6) jaar ondervinding in kleinhandelondernemings

Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels.

**Vaardighede: **

Vermoë om 'n span te lei

Moet detailgeoriënteerdheid wees

Sin vir verantwoordelikheid en betroubaarheid

Moet resultaatgedrewe wees

Moet veerkragtigheid toon
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_17 Januarie 2023_**_. Indien u nie binne twee weke na die _
- sluitingsdatum vir 'n onderhoud genooi word nie, kan u die aansoek onsuksesvol ag. NWK _
- ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers _
- uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. _
- NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._