Grain Grader

2 weeks ago


Elliot, South Africa OVK Full time

**Provinsie**: Oos-Kaap**:
**Stad/Dorp**: Elliot**:
**Kontrak**: Permanente**:
**Sektor **:Graan**:
**Sluitingsdatum **:Woensdag, 01 Februarie 2023**:
**Kern doel van die pos**:
**Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.**

**Minimum Vereistes**:

- Graad 12;
- 2 jaar ondervinding;
- Graan graderings kursusse voltooi;
- Geldige rybewys.

**Vaardighede**:

- Goeie kommunikasie
- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Ondervinding in voedselveiligheid voordelig;
- Goeie interpersoonlike vaardighede;
- Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
- Sterk administratiewe orientasie;
- Bereidwilligheid om lang ure te werk.

**Verantwoordelikhede**:

- Gradering van kommoditeite (graan);
- Beheer van voorraad;
- Voldoen aan veiligheidsregulasies so ook voedselveiligheid;
- Byhou van administrasie.

**Main purpose of the position**:
**To provide support to the Silo Manager with regards to the operation of the Silo and determining the grade of commodities (grain) in a fair and ethical manner.**

**Minimum Requirements**:

- Grade 12;
- 2 years experience;
- Grain Grading courses successfully completed;
- Valid drivers license.

**Skills**:

- Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
- Computer literate (MS Office);
- Experience in food safety an added advantage;
- Good interpersonal skills;
- Strong physical health in order to do the work (to be able to climb the Silo etc);
- Strong administrative skills;
- Must be prepared to work long hours.

**Responsibilities**:

- Grading of commodities;
- Control over stock;
- Comply with food safety and occupational safety standards;
- Completion of administration.