Klerk: Landbou

2 weeks ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**CLERK (AGRICULTURE)
**RETAIL LICHTENBURG
**Purpose of the position**:

- agricultural division of the retail outlet.
- **Responsibilities include the following**:

- Inventory control of orders, receipts, shipments, transfers, price marking and
- inventory counting;- Rendering customer service, which may include compiling quotes, special

orders, handling product enquiries, etc.;- Performing administrative tasks that are normally required to operate a

successful retail business.
- **Minimum requirements**:
the industry**Skills**:

- Effective communication skills- Must be customer-oriented
- Excellent administrative and organisational skills
- Must be reliable and responsible- with disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**KLERK (LANDBOU)
**RETAIL LICHTENBURG**

**Doel van die pos**:
Die kandidaat sal toesig hou oor die voltooiing van klerklike en administratiewe take
by die handelswinkel se landbou-afdeling.

**Verantwoordelikhede sal die volgende behels**:

- Voorraadbeheer van bestellings, ontvangstes, versendings, oorplasings,

aanbring van pryse en tel van voorraad;
- Lewering van klantediens, wat die opstel van kwotasies, spesiale bestellings,

hantering van produknavrae, ens. kan insluit;
- Verrig van administratiewe take wat normaalweg vereis word in die suksesvolle

bedryf van ʼn kleinhandelbesigheid.
**Minimum vereistes**:

- Die geskikte kandidaat moet in besit wees van 'n gr. 12-sertifikaat
- Die kandidaat moet minstens een tot twee (1-2) jaar toepaslike ondervinding in

die bedryf hê
- Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels

**Vaardighede**:

- Doeltreffende kommunikasievaardighede
- Klantgeoriënteerdheid
- Uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighede
- Moet betroubaar en verantwoordelik wees
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_15 Maart 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die _
- sluitingsdatum vir ‘n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun _
- die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die _
- benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK _
- behou die reg voor om die pos nie te vul nie._