Klerk: Ondersteuningsdienste

6 months ago


Lichtenburg, South Africa NWK Limited Full time

**CLERK: SUPPORT SERVICES
**LICHTENBURG
At NWK, we embrace the legacy of our past while driving forward with innovative solutions for possible
future challenges. As a trusted name in the industry, NWK is committed to excellence in every aspect
of our operations. Joining NWK means becoming part of a dynamic team dedicated to serving our
stakeholders and beneficiaries with integrity, compliance, and commercial acumen.

**Key responsibilities: **

Purchases management: facilitating efficient procurement processes, ensuring compliance with
relevant regulations and optimising cost-effectiveness.

Dispatch function management: overseeing the smooth operation of dispatch functions, coordinating
logistics to meet deadlines and ensuring customer satisfaction.

Administrative support: assisting the manager of projects and facilities with administrative tasks,
contributing to the smooth functioning of operations.

Travel and accommodation arrangements: managing travel logistics for team members, arranging
accommodations and itineraries to support seamless business operations.

General administrative functions: providing comprehensive administrative support, including
document management, scheduling, and correspondence.

Client relations: cultivating positive relationships with clients and stakeholders, serving as a primary
point of contact and ensuring their needs are met with professionalism and efficiency.

**Minimum requirements: **

Grade 12 or equivalent qualification

2-3 years of relevant experience in administrative support roles.

**Skills: **

Proficiency in Microsoft Office Suite: ability to effectively utilise Word, Excel, Outlook, and
Powerpoint for various administrative tasks.

Strong organisational skills: capacity to manage multiple tasks and priorities efficiently, ensuring
deadlines are met and operations run smoothly.

Excellent communication abilities: clear and concise communication skills, both verbal and written,
with the capability to interact professionally with internal and external stakeholders.

Attention to detail: meticulous approach to work, ensuring accuracy and precision in all
administrative duties.

Ability to multitask effectively: capacity to juggle various responsibilities and adapt to changing
priorities in a fast-paced corporate environment.

potential with NWK today.**KLERK: ONDERSTEUNINGSDIENSTE
**L ICHTENBURG
By NWK omarm ons die nalatenskap van ons verlede terwyl ons vooruit boer met innoverende oplossings vir
moontlike toekomstige uitdagings. As 'n betroubare naam in die bedryf, is NWK verbind tot uitnemendheid in
elke aspek van ons bedrywighede. Om by NWK aan te sluit beteken om deel te word van 'n dinamiese span wat
toegewy is om ons belanghebbendes en begunstigdes met integriteit, voldoening en kommersiële insig te dien.

**Hoofverantwoordelikhede**:

Aankopebestuur: Fasilitering van doeltreffende verkrygingsprosesse, verseker voldoening aan relevante
regulasies en optimalisering van kostedoeltreffendheid.

Versendingfunksiebestuur: Toesighouding oor die gladde werking van versendingsfunksies, koördinering
van logistiek om spertye te haal en kliëntetevredenheid te verseker.

Administratiewe ondersteuning: Help die bestuurder van projekte en fasiliteite met administratiewe take, wat
bydra tot die gladde funksionering van bedrywighede.

Reis
- en verblyfreëlings: Bestuur reislogistiek vir spanlede, reël verblyf en beplan roetes om soomlose
sakebedrywighede te ondersteun.

Algemene administratiewe funksies: Verskaffing van omvattende administratiewe ondersteuning, insluitend
dokumentbestuur, skedulering en korrespondensie.

Kliënteverhoudings: Kweek positiewe verhoudings met kliënte en belanghebbendes, dien as 'n primêre
kontakpunt en verseker dat daar met professionaliteit en doeltreffendheid aan hul behoeftes voldoen word.

**Minimum vereistes: **

Graad 12 of ekwivalente kwalifikasie

2-3 jaar se relevante ondervinding in administratiewe ondersteuningsrolle.

**Vaardighede: **

Vaardigheid in Microsoft Office Suite: Vermoë om Word, Excel, Outlook en Powerpoint effektief te gebruik
vir verskeie administratiewe take.

Sterk organisatoriese vaardighede: Kapasiteit om veelvuldige take en prioriteite doeltreffend te bestuur, om
te verseker dat spertye nagekom word en bedrywighede glad verloop.

Uitstekende kommunikasievermoëns: Duidelike en bondige kommunikasievaardighede, beide verbaal en
skriftelik, met die vermoë om professioneel met interne en eksterne belanghebbendes te kommunikeer.

Aandag aan detail: Noukeurige benadering tot werk, wat akkuraatheid en presisie in alle administratiewe
pligte verseker.

Vermoë om doeltreffend meer as een taak tegelyk aan te pak: Kapasiteit om verskeie verantwoordelikhede
op ʼn bepaalde tyd te hanteer en aan te pas by veranderende prioriteite in 'n snel funksionerende
korporatiewe omgewing.

Doen nou aansoek om deel te wees van 'n span wat innovasie, integriteit en samewerking waardeer. Ontsluit
vandag jou potensiaal by NWK._