Senior Klerk

2 weeks ago


Petit, South Africa NWK Limited Full time

**SENIOR CLERK
**RETAIL PETIT
**Purpose of the position**:

- tasks at the retail outlet.
- **The responsibility of the position will include the following**:

- Inventory control, which includes orders, receipts, shipments,
- transfers, price marking and inventory counting;- Customer service, which may include compiling quotes, special

orders, handling product enquiries, etc.- Administrative tasks that are normally required to operate a

successful retail business
- **Minimum requirements**:

- certificateexperience in a retail environment**Skills**:

- Effective communication skills.- Customer-oriented
- Excellent administrative and organisational skills
- Be reliable and responsible- disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**SENIOR KLERK
**RETAIL PETIT
**Doel van die pos**:
Die kandidaat sal toesig hou oor die voltooiing van klerklike en
- administratiewe take by die handelswinkel.
- **Die verantwoordelikhede van die pos sal die volgende behels**:

- Voorraadbeheer, wat insluit bestellings, ontvangstes, versendings,
- oorplasings, aanbring van pryse en tel van voorraad;- Klantediens, wat kan insluit die opstel van kwotasies, spesiale

bestellings, hantering van produknavrae, ens.;- Administratiewe take wat normaalweg vereis word in die suksesvolle

bedryf van ‘n kleinhandelbesigheid.
- **Minimum vereistes**:

- Die geskikte kandidaat moet in besit wees van 'n gr. 12-sertifikaat- Die kandidaat moet minstens twee tot drie (2-3) jaar toepaslike

ondervinding in ‘n kleinhandelomgewing hê.- Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels.

**Vaardighede**:

- Doeltreffende kommunikasie vaardighede.- Klant-georiënteerd
- Uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighede
- Moet betroubaar en verantwoordelik wees.
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _
- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_19 Februarie 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die _
- sluitingsdatum vir ‘n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die _
- oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde _
- groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg _
- voor om die pos nie te vul nie._