Trekker en Trok Onderdele Verkoops Persoon
3 weeks ago
‘n Prominente maatskappy in die landbou bedryf gebaseer in Pretoria, is opsoek na ‘n dinamiese verkoops persoon om deel te word van hulle span;
- Hoofsaaklik Trekker parte verkope en ander produk lyne
- Paket van R25 000.00 met kommissie gebaseer op ondervinding
- 10 Jaar ondervinding word vereis
- Betroubare, energieke persoon met goeie mense verhoudinge
**Werks verantwoordelikhede;**:
- Telefoon, toonbank en internet verkope
- Bemarking aan nuwe kliente
- Administrasie funksies van parte verkope
- Groei van kliente basis
**Vereistes;**
- Tersiere kwalifikasie
- Bewese verkoopsrekord
- Eie vervoer
- Woonagtig in Pretoria of omliggende Gauteng
- Onberispelike kommunikasie
- Deursettingsvermoë
- Rekenaar geletterd op Pastel en alle Microsoft programme
**Salary**: From R18,000.00 per month
Ability to commute/relocate:
- Gauteng, Gauteng: Reliably commute or planning to relocate before starting work (required)
**Experience**:
- Tractor or Truck parts sales: 3 years (required)
**Language**:
- Afrikaans (required)